LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stanford Hotel | LekkeSlaap
+46

Stanford Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Stanford Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Daniel R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Gesin met tieners

Die Stanford Hotel het al ons verwagtinge oortref!

Ons het 'n heerlike verblyf in Stanford Hotel gehad. Die kamers is uitsonderlik stylvol en histories ingerig. As 'n bonus is daar 'n ongelooflike interessante privaat museum deel van die hotel. Die fokus is op persoonlike diens en gasvryheid. Ons was spyt dat ons nie langer kon bly nie. Sal definitief weer daar wil oornag!

Stanford Hotel's terugvoer

Dit was n vooreg gewees om gaste te ontmoet wat die Stanford Hotel so waardeer het! Dit is vir my baie belangrik dat ons nooit ons erfenis en geskiedenis veloor in die klein dorpies en hulle hotelle.

Baie dankie vir u ondersteuning en ons sien daarna uit om vir julle weer te verwelkom by die Stanford Hotel.

Vriendelike groete,

Penny

Stanford Hotel
Lida G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Probleemvrye ondervinding met vriendelike personeel.

Lieflike, ruim kamers met kwaliteit linne. Veilige parkering wat 'n groot pluspunt is!

Stanford Hotel's terugvoer

Baie dankie Lida. Kom gou weer terug asseblief.

Stanford Hotel
Leslie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyable!

Comfortable, friendly and thoroughly enjoyable, whatever we needed we got!

Stanford Hotel's terugvoer

We so enjoyed hosting your lovely family and hope that we will see you again soon. Thank you for the great review.

Stanford Hotel
Con J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Con J

Lekker.

Heerlik, rustig en ontspanne.

Stanford Hotel's terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We hope that you will visit us again soon.

Stanford Hotel
Roelof B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie vriendelike diens. Mooi dorpie, gawe mense.

Philrina  - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philrina
Saam met vriende

Netjiese plek en rustige atmosfeer.

Die eienaar en personeel was werklik vriendelik en hulpvaardig. Die linne is uitstekend en alles is baie netjies en skoon. Goeie waarde vir jou geld.

Stanford Hotel's terugvoer

Baie dankie Philrina. It was lovely having you and your family stay with us. Kom gou weer terug.
Vriendelike groete,
Penny and the Stanford Hotel team.

Stanford Hotel
Dries C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons aankoms, verblyf en vertrek was tipies soos ons dit verwag het.

Baie lekker geslaap en die kompleks baie geniet.

Esther F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esther F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige omgewing!

Baie lekker verblyf in 'n pragtige dorpie. Veilig en baie aangenaam!

Natalie V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Enkelreisiger

Dit was wonderlik om saam met vreemde mense te kuier en te voel soos vriende!

Ek kan net positiewe gedagtes meedeel. My verblyf was rustig en mooi. Ek het baie veilig gevoel en het dit waardeer dat ek ook my motor op die erf kon parkeer agter 'n geslote hek. Die mense in Stanford is baie vriendelik en alhoewel ek 'n vreemdeling was het ek nie gevoel soos een nie. Ek sal definitief weer in Stanford bly en hierdie keer langer!

Melani S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit was 'n skoon en ruim eenheid. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik. Sal verseker weer daar wil bly.

Stanford Hotel's terugvoer

Hartlike dank. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Penny en span.

Stanford Hotel
Carin W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel asof ek by my ouma se huis kuier.

Jenny was baie behulpsaam en gasvry. Niks was te veel moeite nie. David het ons veel omtrent die omgewing en voëllewe vertel tydens ons vroeë oggend riviervaart waarvoor Jenny vir ons 'n heerlike ontbyt ingepak het. Die kamers is skoon en gerieflik en mooi met ou meubels gemeubileer.

Stanford Hotel's terugvoer

Baie dankie Carin, ons is baie bly om julle te ontmoet en hoop om julle gou weer te sien.

Stanford Hotel
Andrea M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Diens is uit die boonste rakke. Heerlike muffins en koffie in die oggend. Luukse vere-duvet. Geen stort in badkamer, maar wel 'n bad. Pragtige rustige plek.

Stanford Hotel's terugvoer

Ons is so bly dat julle so lekker gekuier het. Julle het in die oudste kamer geslaap. Hy sal binnekort opgegradeer word met 'n stort. Ons hoop julle kom weer kuier.

Stanford Hotel
Elzabe B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe B
Saam met vriende

Nie aan te beveel nie.

Die WiFi bestaan nie, hulle adverteer dit bloot as 'n reklame-foefie. Die ketel werk nie. Die warm water het nie gewerk totdat ons daaroor gekla het nie. Daar is net 'n outydse boks-TV sonder kanale met net 'n DVD-speler met 'n paar DVD's. Die beddegoed was goed maar die prys vir 2 mense was te veel buite seisoen vir dit wat ons gekry het.

Stanford Hotel's terugvoer

The Wi-Fi requires a password which we give to our guests when they ask. The kettle clicked-off just prior to boiling. We returned it to the supplier and it was replaced. A mains water pipe burst in the village as we were checking this guest in. When he came into reception to advise me that there was no hot water coming out of the tap, I checked and found that the water had stopped completely. In his presence, I telephoned the municipality on speaker phone so he heard every word. They advised me that the pipe had just burst and that they were about to send out an sms advising the community. They said it would take an hour to fix. It is a little unfair to hold our establishment responsible for a broken mains pipe in the village. There is no TV advertised in this room. It is a family room and the TV and DVD player was installed for the children. The unit booked was a family unit meant for 4 people not 2. A booking for another room for 2 people would have been a cheaper option.

Stanford Hotel
Leo C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is smaakvol en pragtig en die badkamer skoon en ruim.

Niks skiet tekort nie en die koffie in die kamer lekker. Die enigste kritiek is dat dit bietjie "onpersoonlik" gevoel het, ons kon nie personeel kry om die sleutel by te los nie.

Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 18, Stanford, Overberg, 7219, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9WluGohjrYMYwmGUcUCYlv5afrCXnTJqerkBupu9aIp8cKAH9J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Queen Victoria Street Stanford 7219 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.438933429828 19.455020447291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!