Stanford Lake Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 129
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
L S - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely weekend - excellent bass fishing in the lake. Forest walk highly recommended.
Shizen L - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay!
Else J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal definitief terug gaan!
Candice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful friendly part of the world.
Linda N - Jan 2024
Algehele gradering
Sprokies mooi, pragtige kothuis met uitsig oor dam.
Lize P - Des 2023
Algehele gradering
We stayed for 5 nights in the budget cottage (side).
Karin E - Des 2023
Algehele gradering
Rus vir siel. Asemrowende natuur tonele. Kwaliteit tyd saam met gesin spandeer.
Bettien D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Nicole H - Sep 2023
Algehele gradering
Overall, it was a very disappointing experience, and I cannot in good conscience recommend this listing to anyone.
Lees meerStanford Lake Lodge se terugvoer
My sincere apologies to Nicole who was inconvenienced for having to stay in a unit that she did not book and for not phoning her back to thank her for graciously agreeing (after having discussions with the other guests to stay in the unit that the other guests booked). Unfortunately the guests in the wrong unit just made a mistake. I did phone the other guests back on the first night and they informed me that Nicole had been extremely nice and understanding and that Nicole was happy to move into the other unit.
Both units are marketed as being Budget Rustic Accommodation. Today I personally went into the unit, with one of our cleaning ladies, that Nicole stayed in and there was no lasting smell of mildew after the windows were opened, the bedding did not have any stains on it and the water pressure was fine.
I would like to recommend that Nicole come and stay in one of our "upmarket units" and as a gesture I would like to offer her a nice discount on their next stay for the inconvenience that they were caused.
Jeanne-louise W - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlike ontspannende kuier met alles wat mens nodig het.
Diana D - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtigste natuur. Besoek die plek om te rus, te stap, fiets te ry, die natuur te waardeer.
Marinda L - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gesellig!
Bernice R - Mei 2023
Algehele gradering
Overall, our stay at the honeymoon cabin was nice and very private.
Lees meerAnita D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Andre M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Paul R - Feb 2023
Algehele gradering
Great view. Baie nice huis.
Gavin N - Jan 2023
Algehele gradering
Cabin is not very clean.
Lees meerStanford Lake Lodge se terugvoer
My sincere apologies to Gavin for not having our Single Storey Cabin up to our normal high standards. We have as suggested by our guest spent a few days doing the things he suggested and getting it back to where it should be. This is the very first negative review of our Single Storey cabin in 18 years. The norm here is a 5 out of 5 for cleanliness. My apologies once again and we can assure our guests that they will experience our high standards.
Sanchi L - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig en baie gerieflik.
Thinus N - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en ligging van die eenheid - mooi uitsig.
Lilian K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die ligging is prentjiemooi en die cabin was perfek.
Amy E - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Lois G - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful, with the most amazing views.
Sian T - Okt 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Rosalee V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, veilig!!!!!
Lees meerMaria P - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful place to recharge your soul.
Eurika E - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker tussen die berge.
Beverley S - Jul 2022
Algehele gradering
A fabulous location with family. Great facilities and well appointed.
Lees meerJuiie L - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful and lovely.
Xander D - Jun 2022
Algehele gradering
Hierdie plek gee sielerus.
Jenny H - Mei 2022
Algehele gradering
Private rustic cottage with everything you need for self-catering.
Breggie V - Mei 2022
Algehele gradering
Die natuurlike omgewing maak mens baie rustig. Die sterre is ongelooflik helder.
David M - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Carel V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike boskuier in rus en stilte.
Tina M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was pragtig en stil. Die huis was netjies en skoon.
Maryke V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing met basiese verblyf.
Lees meerAlbert V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, kalmerend, ideale wegbreek.
Su-anie E - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid, natuurskoon.
Walter F - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome!
Rita V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Stanford Lake Lodge se terugvoer
Baie dankie Rita,
Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Altyd lekker om te weet dat gaste hul verblyf geniet het.
Sal 'n punt daarvan maak om anwysings op te sit na die Mountain Café.
Vriendelikke groete
Diana Stanford
Chris V - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi natuur langs 'n dam.
Johan L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne met wonderlike natuurskoon.
Johannes Andries G - Sep 2021
Algehele gradering
Gesellige kuier in die bosbou.
Willy H - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, goeie "halfwegstasie".
Lees meerTonie V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Johan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, stil, rustig, pragtig.
Marlie B - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon, netjies en elke sent werd.
Johannes L - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig. Stil.
Gawie D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Die rustigheid en stilte was wonderlik.
Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
Stanford Honeymoon Cabin is very cosy and well equipped.
Johan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige, natuurskone plek.
Anecke V - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Liezl B - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Basie V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier met 'n vriendelike gasheer en die ligging is uitstekend vir besoeke aan baie ander kuierplekke en natuurwonders.
Jacobus B - Des 2020
Algehele gradering
Beste verblyf vir wegbreek in Magoebaskloof.
Robert P - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker plek vir 'n kort wegbreek van als af.
Zelda-marie H - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte Magoebaskloof-naweek, lekker gerus, gery, gestap, en fietsgery!
Michelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Susan D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, romanties en genotvol!
Lees meerJohan V - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elizna Z - Des 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike pragtige ervaring!
Annette M - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese omgewing met soveel vars lug!
Hester V - Sep 2019
Algehele gradering
'n Netjiese, gesellige verblyf.
Gys D - Sep 2019
Algehele gradering
Fasiliteite het dringend opgraderings nodig!
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Andre K - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome en lekker rustige atmosfeer.
Bianka B - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, groen, oop en goeie waarde vir geld.
Andre M - Jul 2019
Algehele gradering
Stil en baie rustige atmosfeer. Eenheid baie netjies en goed toegerus.
John D - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Heleen C - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, netjiese veblyf.
Michelle V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik en lekke warm.
Lyana M - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Ons het ons tyd by Stanford Lake Lodge deeglik geniet en sal binnekort terugkeer. Die aanwysings was nie so duidelik nie en het ons slegs na die hutte gestuur en nie die huisie waar ons gebly het nie. Ons kon ook nie eienaar in die hande kry nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerhard B - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek.
Ruan G - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging, uitstaande diens.
Ben S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Tanya G - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig! Visvang, staples en bergfiets ry op jou drumpel.
Madeleine D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik saam vriende gekuier.
Jp C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi area, skoon akkommodasie en baie toeganklik.
Carien F - Feb 2019
Algehele gradering
Regte kothuise met 'n prag uitsig en 'n klipgooi van 'n sprokieswoud!
Sonia O - Okt 2018
Algehele gradering
Private and cozy with a beautiful view!
Dirk V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en rustig.
Jan O - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike natuur.
Rikus M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was netjies en so mooi uitsig en rustig!
Hennie M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, gerieflike verblyf, lekker rus en aktiwiteite vir dié wat wil stap, bergfietsry of voëls wil kyk.
Lees meerAlta J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi omgewing maar Cottage was teleurstellend.
Lucy G - Apr 2018
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Ninette V - Apr 2018
Algehele gradering
A beautiful, comfortable stay, clean and very well located.
Etienne F - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragverblyf op 'n prag plek!
Monniek V - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
Lienkie S - Feb 2018
Algehele gradering
Stil en privaat.
Marieta G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig, mooi omgewing, sentraal geleë, naby Haenertsburg en Tzaneen. Sal beslis weer gaan.
Pl M - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor ‘n stil meer wat die omliggende heuwels en bome soos ‘n spieël weerkaats.
Madri M - Des 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Renier N - Nov 2017
Algehele gradering
Die beste ooit.
Ewald R - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in 'n pragtige omgewing, met die voordeel van wonderlike verblyf.
Gerhard & Aloma Z - Jul 2017
Algehele gradering
Die houtkonstruksie huis gee 'n wonderlike atmosfeer; rustig en romanties.
Bernadette B - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Hendri J - Jun 2017
Algehele gradering
Nice destination and holiday.
Natascha H - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig, ongelooflike landskap en "als-in-een" verblyf.
Marinda R - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en kalm! Word weer mens!
Marjonette S - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, ongelooflike uitsig!
Fred B - Apr 2016
Algehele gradering
Stanford Lake, ja. "Cottage" vir 2 beslis groot nee!
Maritz T - Jan 2016
Algehele gradering
Indrukwekkende omgewing.
Salomé V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was 4 dames wat elk ons eie kamer gehad het op 'n pragtige plaas. Rustig, geen verkeer en baie veilig.
Liesl V - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker spasie en geriewe.
Tinus D - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly en die stap-draf in die bos was asemrowend.
Kentucky V - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekende geriewe vir oornag, naweke of vakansie, rustig, veilig, privaat en uitstekende natuurtonele.
Gert N - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker, mooi uitsig en pragtige dam.
Andre B - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles perfek.
Robert M - Des 2014
Algehele gradering
Swak. Swak. Swak.
Lees meerJacqueline C - Nov 2014
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese ervaring. Was iets uit 'n fee-verhaal. Sal verseker weer terug wees!
Francois J - Okt 2014
Algehele gradering
Op 'n wonderlike plek geleë, vir die perfekte wegbreek!
Lees meerMarcel V - Sep 2014
Algehele gradering
'n Lieflike ervaring.
Johnny K - Sep 2014
Algehele gradering
Ek en my man het vir 'n week in September daar oorgebly om die omgewing te verken.
Marlene M - Jul 2014
Algehele gradering
Ontspanne!
Dr Ingram A - Jul 2014
Algehele gradering
Quiet and relaxing!
Kobus V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en die omgewing is pragtig.
Gideon D - Apr 2014
Algehele gradering
Absoluut idillies en so vriendelik en professioneel.
Dr Kolie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Jammer dat daar nie 'n TV of selfoon-ontvangs is nie.
Francois N - Feb 2014
Algehele gradering
Baie mooi natuur, maar nie 5-ster nie ... nogtans heerlik gebly!
Paul V - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing, lekker blyplek!
Noni N - Des 2013
Algehele gradering
Peaceful getaway place
Tobie S - Nov 2013
Algehele gradering
Nice stay, close to everything around Magoeba's Kloof.
Lees meerNici V - Sep 2013
Algehele gradering
Amazing!
Rowanne B - Aug 2013
Algehele gradering
'n Wonderlike en baie rustige atmosfeer.
Petro Dreyer D - Jun 2013
Algehele gradering
Netjiese skoon en gerieflike huis, sagte bed waarop ons lekker kon slaap.
Craig O - Jun 2013
Algehele gradering
Excellent cottage and good value for money
Desmo M - Feb 2013
Algehele gradering
Amazing
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A21 Stanford Plaas, Haenertsburg, 0730, Limpopo