Stanford Valley Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom ervaar die spesiale atmosfeer by die Stanford Valley Guest Farm, net 10 km buite Stanford in die Overberg, met 'n pragtige uitsig op die Akkedisberge.

Die plaas bied 5 selfsorgkothuise en 10 groot en suite-kamers.

Al die eenhede het patio's en tuine en beskik elkeen oor koffie- en teemaakgeriewe en 'n kaggel. 'n Heerlike plaasontbyt kan vooraf bestel word.

Verken die fynbos te voet of met jou bergfiets en kyk uit vir die duiker en ribbok. Perdeliefhebbers moenie uitmis op die perdry-ritte in die oggend en namiddag nie.

Daar kan voorsiening gemaak word vir 80 afgevaardigdes vir konferensies en funksies, soos troues en verjaarsdagpartytjies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanford Valley Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za