Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Mountain View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Evelynstraat 10, Stanhaven, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanford Mountain View Cottage is op 'n veilige landgoed in Stanford en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eerste verdieping van die eienaar se huis. Dit het wel 'n aparte, privaat ingang.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea met 'n TV en kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Eetgeriewe is beskikbaar. Die privaat balkon het 'n pragtige berguitsig en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die landgoed bied pragtige staproetes met kalmerende sierfonteintjies en 'n wonderlike, natuurlike omgewing. Dit bied 'n vreedsame atmosfeer vir gaste wat wil ontspan. Die kothuis is ook naby plaaslike restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Stanford Mountain View Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stanford Mountain View Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gilbert John Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Evelynstraat 10, Stanhaven, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Evelynstraat 10, Stanhaven, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c5d4698b993fb25a55974ffda6030753afd1a747419af5d851da8244653a76d12cb53bd1a2ae6e393a2283f1ef22f7fc3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Evelyn Street Stanhaven 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.440772223726 19.46823468843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem