Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stardust Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stardust Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in Champagne Valley in die sentrale Drakensberg-area. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit 'n asemrowende uitsig het.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, oondjie, broodrooster, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien en Netflix is beskikbaar op die TV in die sitarea. Die eenheid het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die kothuis het 'n dek langsaan met 'n klein braai. Dit is die perfekte plekkie om die pragtige uitsig oor die tuin en op die berge te geniet.

Die kothuis is naby 'n rits besienswaardighede, pragtige wandelpaaie en voetslaanroetes in die berge wat basies op die drumpel van die kothuis begin. Gaste kan gholfspeel by die Champagne Sports Resort en daar is aktiwiteite insluitend perdry, roofvoëlvertonings, boomtoptoere, Zipline-toere deur die woud en helikoptervlugte in die omgewing beskikbaar. Die wêreldberoemde Drakensberg Seunskoor se skool is ook nabygeleë en hou gereeld konserte in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Stardust Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Stardust Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 14

Ligging

  • Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stardust Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dais-singel 6, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe95d8b23dc8174078649dbd02cfd4493bcc625e9783184f8fc984b574433acbd43b91908ec227dd5a47504c9fe8de975f1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Dais Crescent Bergview Estates 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011459962496 29.416096654077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem