StarFish Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anita J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Struisbaai is 'n baie mooi bestemming. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Verblyf het alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Die beste wegbreek plek in Struisbaai! Ons het heerlik gebly! Marinda is sout van die aarde – uiters vriendelik en behulpsaam. Daar was ruim parkeering vir ons boot, en die huis was in uitstekende toestand met ’n fantastiese binnebraai. Marinda het glad nie omgegee dat ons vroeër op die Vrydag kon inklok nie, en selfs dat ons later die Sondag kon uitklok. Hulle gaan regtig die ekstra myl vir hul gaste. Daar was selfs ’n verwelkomingsbriefie, sjokoladetjie en ’n reisiger-tandeborsel met tandepasta! Sal ons weer daar bly? Definitief ja!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Beste blyplek in Struisbaai. Fantastiese ligging, privaatheid en ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Gerieflik naby alles. Sal definitief weer van Starfish gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet Verwey V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

N baie aangename ervaring. Ons het nog nie beter ervaar nie. Uitstekend. Starfish is 'n wonderlike tuiste. Van die gasvrou tot die gasheer, en natuurlik die akkommodasie self was pure plesier. Ons het dit werklik baie geniet, sal weer gaan en dit met graagte aanbeveel by ons vriendekring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing. Baie netjiese en gemaklike verblyf! Die plek was skoon, goed toegerus en die gasheer ongelooflik vriendelik. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker! Our stay was short, but very comfortable, cozy and Marinda was the perfect host, super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ontspannend! Heerlik gewees. Die kaggel in die kombuis maak dit 'n gesellige kuierplek! Goed ingerig, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful home. Close to the harbour. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
1 nag
5.0
Aug 2025

Great stay. I used Starfish accommodation as an overnight stay on a motorcycle trip. The accommodation was clean, secure and ideally located to the harbour area with restaurants in walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4c5ea928c92b587efc3ebd47b974aa96e08795a3a18fadec88b6bcaef12dfde350031187eefab6a0b03c29e253deceadc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 34 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803584392292 20.056352892725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang