LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Starry Nights Guest House | LekkeSlaap
+24

Starry Nights Guest House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 76 resensies vir Starry Nights Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and quiet.

If you want to relax, this is the place to go.

Nicolene S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf. Eienaars baie akkommoderend en gaaf. Pragtige dorp.

Kamers baie ruim en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay. Owners are very accommodating and kind. Beautiful town.

Rooms were spacious and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thea D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Gesin met tieners

Pragtige verblyf, perfek om 2019 af te sluit.

Baie skoon en netjies gewees. Toegerus met alles wat nodig was. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Steeds stapafstand van die middedorp, alhoewel dit aan die rand van die dorp geleë is - maar nie 'n probleem nie, ons het steeds kon stap en sterre bewonder!

Johannes P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P

Lekker Karoo-ervaring - iets besonders.

Ons was 'n groep van elf wat ons kinders en kleinkinders ingesluit het. Daar is sonder moeite voorsiening gemaak vir nog 'n persoon om te slaap. Ons is baie vriendelik ontvang en almal was haastig om by die Uilhuis uit te kom - veral die kinders van New Zealand. Die aand lekker gebraai en die sterre en die stilte het tot ons gespreek. Die plaaslike brouery het ook bygedra tot 'n genotvolle kuier op Nieu-Bethesda. Sal weer van Starry Nights gebruik maak.

Mariette C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette C
Gesin met klein kinders

Satisfied, location a bit out of the way and pricey to travel so far, cleanliness fair, but can improve, overall peaceful interesting stay.

We were very satisfied with our accommodation, I did not rate 5/5 for value for money and location since it is quite a way to travel, it is not close to a main road. That said, being so far removed from busy roads made it a very unique quiet and peaceful stopover. The cleanliness was acceptable, but could be improved.

Francois M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, ruim en bekostigbare verblyf.

Dit was vir ons 'n plesier om tuis te gaan by Starry Nights Guest House op ons roete tussen Bloemfontein en Robertson al langs die R62. Ons kan met vrymoedigheid Starry Nights vir enigeen aanbeveel. Die eenheid het alles wat nodig is vir 'n gemaklike tyd saam. Ons kon ook ons troeteldier (Springer Spaniel hond) saambring wat gemoedsrus verskaf het. Ons oorweeg reeds om vir 'n langer wintervakansie by Starry Nights te kom afpak.

Mike R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a fantastic place to stay. Very affordable and comfortable.

The accommodation was very comfortable, had great views and was close to the centre of town. The host was fantastic and shared useful knowledge of the town and available activities. We really appreciated the relaxed atmosphere.

Hannelie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker en rustig.

Ek kan Starry Nights aanbeveel, ek gaan weer terug daarheen. Die kamers is ruim, skoon en stylvol. Alles wat jy benodig is daar. As jy wil rus en die sterrehemel wil sien moet jy daarheen gaan, daar is nie straatligte nie, so jy sien die sterrehemel op sy mooiste. Die mooiste rose in die tuin met die lekkerste geur maak jou wakker in die more. Gasvryheid soos wat jy nie kan dink nie. Dit is net eenvoudig baie lekker. Die dorpie bied baie besienswaardighede. Jy kan nie net een aand oorbly nie.

Vanessa W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Starry Nights.

It was very comfortable, but a larger fridge would have been welcome.

Willem T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en pragtig.

Ons was by troue in die pragtige dorp en het die eenheid baie gesellig gevind.

Anneke W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Saam met vriende

Lovely accommodation, great people, beautiful town!

We had a brilliant stay at Starry Night Accommodation! Loved the outside braai area and the friendly cats that came to visit. Bronwyn is a star. Next time we will stay longer.

Kruge R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kruge R
Saam met vriende

Starry, starry night beslis.

Al was dit nie koud nie, kon ek dit nie weerstaan om 'n behoorlike vuur in die kaggel te maak nie. Die eenheid is lekker ruim en skoon. Om buite te kon sit en die melkweg so dik soos 'n wolk bo jou te kon sien, is baie spesiaal.

Liesl T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Enkelreisiger

Heerlike eenheid op Nieu-Bethesda.

Ons het sommer met die intrapslag baie tuis gevoel. Daar is alles wat nodig is om die verblyf gemaklik te maak behalwe vuurmaakhout vir die kaggel, maar dan het ons dit nie gebruik nie. Daar was voldoende spasie vir ons honde.

Aletta N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik en naby die besienswaardighede van die dorp.

Starry Nights was goed toegerus, netjies met gerieflike beddens. Ons kon op kort kennisgewing ons bespreking uitbrei en het die huisvesting baie aangenaam gevind. 'n Verwarmer in die tweede eenheid sou nuttig gewees het vir saam kuier om die tafel. Ongelukkig was die een hek te nou vir ons Prado en moes ons in die straat parkeer.

Louwrens O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie oulike plek met spasie en vriendelike huisdiere.

Die tipe plek waar 'n ou aan die einde van 'n dag wil ontspan.

Carolien B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien B
Saam met vriende

Heerlik gesellig, goed toegerus en netjies!

Alles het bygedra tot ‘n heerlike kuier om die kaggelvuur. Alles wat nodig is, netjies en gesellig! Wonderlik om wakker te word met perde in die tuin agter die huisie!

Alta L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Wonderlike rustige plek. Vriendelike mense. Goeie waarde vir geld.

Marthie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall, it was a nice place.

The room was big and comfortable. The only problem was the shower's water didn't run out quickly and the cups and kettle weren't very clean. Otherwise we didn't have a problem, nice place.

Alison M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison M
Saam met vriende

Awesome location and accommodation. Provided everything that one could wish for. Host was very friendly and helpful.

See stars.

Pieter W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Enkelreisiger

Troeteldiervriendelik.

Goed geleë in beste Karoo-dorp.

Claus M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claus M
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly hier en die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen.

Netjiese plekkie met alles wat mens nodig het, selfs vir langer verblyf.

Elria V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek vir rus en vrede.

Omdat Starry Nights Guest House so effe aan die kant van die klein dorpie is, is dit die rustigheid vanself. Ons stoepie het op die Kompasberg gekyk. Die ryp vrugte aan 'n pruimboom, het voëls van oral gelok en kon ons ons verlustig in die aktiwiteit. Die plek is loopafstand van meeste van die besienswaardighede. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Albie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie B
Gesin met tieners

Well equipped and perfect for our overnight.

The accommodation was clean and comfortable. Nice big fridge with freezer. Neat little kitchen.

Kevin M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bronwyn is 'n great gasvrou en is altyd bereid om te help om haar gaste se behoeftes te akkomodeer.

Ons en ons honde voel altyd welkom by Starry Nights, baie dankie aan Bronwyn dat sy altyd almal tuis laat voel.

Monique O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Ons het gesukkel om die plek te vind en die webtuiste het nie gehelp nie. Toe ons daar kom was dit eenvoudig maar gerieflik en skoon.

Jozua J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend aangenaam!

Hierdie is voorwaar 'n pragtige Oase in die Karroo! Die gastehuis is uitsonderlik ruim en netjies. Baie goed toegerus en jy kuier lekker op die groot stoep met sy buite braaiplek. Die gastehuis was reeds teen 11:00 vir ons beskikbaar en Bronwyn het ons sommer gou laat tuis voel. Die gastehuis het 'n ingeboude kaggel en is goed toegerus vir die koue Karoo nagte. Sal tog aanbeveel dat 'n waaier die somer hitte bietjie sal rondjaag!

Carlie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Gerieflik. Netjies en mooi ingerig. Rustige omgewing, maar naby alles.

Ons het die verblyf baie geniet. Goeie kwaliteit bed en dus goeie nagrus. Ruim eenheid met alles wat ons benodig het. Mooi en smaakvol ingerig.

Ria M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Waarde vir geld verblyf.

Voortreflike verblyf op Nieu Bethesda. Gastehuis was voldoende toegerus. Sal beslis weer daar oorslaap.

Johanna V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Perfect spot for a weekend away.

Thank you, Bronwyn, for a lovely stay! The unit was gorgeously decorated, the fireplace worked a charm, the nights were spectacularly starry and Spirit made us feel right at home. We'll be back!

Glenda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wish we could spend another night here.

We stayed for 2 nights but could easily have stayed three in this quirky town. The unit was spacious and had comfortable beds, an indoor fireplace and a sunny outdoor sitting area. On our last morning we experienced a light dusting of snow!

Sondra H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sondra H
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dis ons tweede keer hier. Baie rustig en Bronwen is so gasvry en akkommoderend.

Johan F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met vriende

Wat 'n jammerte!

Verblyf is ruim met 'n lekker kaggel en sithoekie, buite is daar 'n oulike braaiplek. Net jammer dat alles afgeleef en slordig is. Van die kombuiskaste is stukkend, die badkamerteëls benodig 'n skrop, die sitbanke is vuil, die mure is vuil, van die komberse is nie skoon nie!

Hanlie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Lekker kaggel binne en heerlike stoep en braaiplek buite.

Jacques R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging en top-verblyf.

Fantasties! Woorde kan nie beskryf hoe ons die gastehuis geniet het nie. Skoon, gemaklik en lieflik versier. Die kaggel en warm bed verdien lofliedere.

Nellis A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellis A
Gesin met tieners

Ruim, gesellige kamers.

Het baie lekker gebly. Vertrek ruim. Kaggel gesellig in aand. Goeie plek vir ontspan.

Susan K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Heerlik gebly.

Heerlike blyplek met pragtige uitsig.

Nadja S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Allerbeste!

Alles was perfek! Kamers is baie ruim, skoon en netjies! Heerlik warm en snoesig geslaap. Volgende keer bly ek definitief langer - sodat ek die ongelooflike sterreprag wat jy buite op die stoep kan aanskou weer en weer en weer kan sien - asemrowend!

Leon P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Gesin met tieners

Baie lekker.

Het ons verblyf baie geniet.

Theresa L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met vriende

Met die intrapslag was ek sommer baie bly oor wat ek gesien het.

Ons was stomgeslaan toe ons in die eenheid vir 4 instap. Alles was perfek en pragtig. Die stoepe aan die agterkant was waar ons gesit en kyk het vir die pragtige berge. Die ontvangs was baie verwelkomend en hulle het ons baie spesiaal en tuis laat voel. Ons sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Walking into the unit we were extremely happy with what we saw.

We were bowled over when we walked into the unit for 4. Everything was perfect and beautiful. The stoepie at the back was where we sat looking up at the beautiful mountains. The reception we received was absolutely welcoming and they made us feel very special and at home. Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dalene V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met vriende

Netjies, groot en waarde vir geld.

Netjiese plek. Goed toegerus, groot en waarde vir geld. Die huisie is lekker koel, so die perfekte temperatuur vir die warm somer. Alles is loopafstand van die huisie af.

Hennie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflike oornag met buitebraai en tuin.

Gary C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved Starry Nights the first time, the second time and will go there in the future again.

Our room was very spacious and comfortable, with everything we needed for our short stay. We loved it.

Cas B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B
Gesin met tieners

Excellent stay.

It was our fourth year that we've stayed at Starry Nights and we'll be back. Best stay in Nieu-Bethesda. Clean, neat and well equipped units.

Johann B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sien sterre.

Winnie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie R
Gesin met tieners

Gerieflike en netjiese verblyf.

Die eienares was baie vriendelik met ons aankoms. Die plek was skoon en ruim.

Linda D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met tieners

Lekker.

Dankie baie ons het dit geniet.

Victoria G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruin met 'n lekker braaiplek.

Alles was perfek. Binne stapafstand van al die besienswaardighede. Nieu-Bethesda is vol karakter. Die begraafplaas is ook interessant.

Wallie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wallie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon, baie gerieflik ingerig en 'n gesellige verblyf.

Die reaksie op die bespreking was vinnig en puik en Bronwyn het persoonlik geskakel om verskoning te maak dat sy, as gevolg van omstandighede, ons nie self sou kon verwelkom nie. Alles was egter in plek vir ons koms. Die akkommodasie is ruim, skoon, en baie gerieflik in 'n stil dorpie. Ons het dit geniet om daar te kon oornag.

Mj M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj M

Puik.

Starry Nights het baie spasie, dis skoon en is geleë in een van die mooiste dorpies wat ek nog besoek het. Baie spesiale plek!

Johann J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die akkommodasie was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. Daar was geen probleme nie. Ons kan Starry Nights aanbeveel as 'n aangename oorslaap op die langpad.

Jeanne D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in 'n skilderagtige dorpie. Ons sal beslis weer hier kuier!

Baie skoon, netjies en gerieflike verblyf in die skilderagtige dorpie van Nieu-Bethesda. Alhoewel ons dit as 'n oornagverblyf gekies het sou ons graag langer wou bly. Starry Nights het als wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n braaiplek. Bring jou eie kruideniersware saam.

Johanna H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Saam met vriende

Baie netjies, gerieflik, skoon en goed ingerig.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om te verseker dat elkeen van ons (vier dames van 70+) elkeen 'n bed het om te slaap deur 'n derde enkelbed spesiaal in te dra. Ons het dit baie waardeer. Daar is gerieflike stoele om op te ontspan en 'n goeie biblioteek van gehalte leesstof. Indien jy na rus en vrede soek, is dit 'n ideale plek om vir langer as een nag uit te span en leeg te lê.

Talana G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig met wonderlike ligging vir sterre kyk en heerlik warm en knus binne.

Starry Nights Gastehuis was 'n heerlike warm en knus oase op ons koue Karoo reis in Augustus. Bronwen was vriendelik en behulpsaam. Aangesien die tuin van hierdie eenheid op die rant van die dorpie geleë is, was die sterre van daar absoluut onbeskryflik pragtig en verdien dit beslis die titel van Starry Nights. Was ook lekker dat die gastehuis hond heerlik by ons kom kuier het, aangesien ons nou al so na ons eie hondekinders verlang het.

Sondra H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sondra H
Saam met vriende

Rustig.

Volledig toegerus met alles en die gasheer is 'n hartlike en gawe persoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil.

Fully equipped with everything and the host is such a warm and kind person!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bernie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie sentraal geleë, goeie waarde vir die tarief.

Lekker gebly, goeie fasiliteite, lekker groot met alles wat 'n mens nodig het. Kan ook lekker braai in die wonderlike Karoo-atmosfeer.

Memry L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Memry L
Saam met vriende

Absoluut wonderlik! Waarde vir geld - ons kom weer terug.

Gasvrou was baie behulpsaam - die huis en dekor pas by die omgewing. Goeie beddens en beddegoed - alles wat jy nodig het, was daar. Heerlike kaggel, en braaigeriewe.

Paige A - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paige A
Saam met vriende

The layout is perfect, well decorated, clean. Non-intrusive but friendly host.

Absolutely loved the place - wonderful layout, quirky, fun, but elegant decor.

Juanita G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Gesin met klein kinders

Fantastiese gasvryheid en ons kom beslis weer terug.

Dit was die oulikste plekke net reg vir ons as gesin en baie vriendelike en hulpvaardige diens. Die kaggel was sooooooo lekker in die sneeu daar buite en alles was puik.

Louis V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar geen warm water op laaste oggend.

Die eienaars het op vakansie vertrek terwyl ons daar was. Op die tweede oggend was daar geen warm water in ons eenheid nie. Dit was nie gevriesde pype nie, die water het net nie warm geword nie - dus klaarblyklik `n geyserprobleem.

Magda T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T
Saam met vriende

Ster blyplek.

Ons verblyf was regtig wonderlik. Bronwyn het aan alles gedink en die plek is 'n ster blyplek.

Ilse J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en lekker ruim.

Alles netjies en goed versorg met 'n baie lekker stoep en braaigeriewe! Die badkamer kan moontlik bietjie opgeknap word.

Dalene H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige aandjie gewees na 'n baie lang pad. Het sommer dadelik tuis gevoel.

Starry Night is 'n oulike goedgeleë plek. Die plek is netjies met die mooiste skildery in die kamer. Dit was baie rustig daar. Ons het 'n goeie nagrus daar geniet.

Madéle V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madéle V
Gesin met tieners

Pragtige skoon kamers met lekker braai.

Bed en beddegoed van hoogstaande gehalte. Fantastiese braai geriewe en gemaklike meubels. Kombuis prakties en meer as voldoende. Skoon en ruim.

Albert M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert M
Saam met vriende

Heel aangename oornag-verblyf.

Met ons aankoms was alles skoon en netjies. Die eenheid is ruim, gesinsvriendelik en bied lekker sitplek buite. Al die basiese items was in die kombuis, koffie , melk en suiker ingesluit. Ek sal maklik weer by Starry Nights oorbly.

Gareth M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ruim.

Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Sal graag weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and spacious.

A comfortable unit with everything we needed. Would be happy to go back again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Retha S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Love die koffie plunger!

Sien sterre.

Caron D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caron D
Gesin met tieners

Ons het heerlik geslaap in gemaklike beddens. 'n Lekker kuier in Nieu-Bethesda.

Alhoewel dit ongelooflik droog is in die deel van die land het ons die gemaklike beddens terdeë geniet by Starry Nights en natuurlik was die sterre 'n wonderlike belewenis na 'n lang dag se ryery.

Kevin M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ruim en skoon geriewe en boonop troeteldier vriendelik.

Lekker ruim leefareas met moderne kombuis en badkamergeriewe. Ons het baie lekker gebly.

Braam V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, veral met 2 hondjies wat saam was.

Sien sterre.

Frik E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lives up to its name. Karoo charm!

Very good value for money. Quite spacious and well equiped.

Susan N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Fantasties.

Dit was baie rustig. Ons is hartlik verwelkom. Baie ruim en skoon. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat die lang pad Kaap toe aandurf.

Marié G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié G
Saam met vriende

Verrassende mooi, netjiese plekkie, met lekker warm beddegoed.

Die eienaars se aandag aan detail is besonders. 'n Mens kan 'n paar dae daar bly, en dan al die eetplekkies besoek. Die dorpie het toeriste baie nodig.

Elrina O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, ongekompliseerde verblyf met 'n kaggel en elektriese komberse om die winterkoue te trotseer.

Starry Nights kan beslis aanbeveel word as 'n uitspanplek. Alles was pragtig skoon met spierwit linne. 'n Kaggel en elektriese komberse het gehelp om die winterkoue te verjaag. Alle basiese toebehore is in die kombuis beskikbaar asook 'n yskassie. Pragtige antieke meubels en 'n boekrak vol boeke het bygedra tot aangename verblyf. Die besoekersboek getuig van jarelange se tevrede reisigers.

Starry Nights Guest House's terugvoer

Thank you for your kind words Elrina, we hope to see you again in the future!

Starry Nights Guest House
Marié U - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié U
Saam met vriende

'Cosy', goed ingerig vir geselligheid en vriendelike toeganklike eienaars.

Definitief aanbeveelbaar.

Yolanda K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Die plek was baie skoon en netjies. Als wat ons nodig gehad het, was daar. Die kaggel was 'n absolute bonus op 'n koue aand.

Starry Nights Guest House's terugvoer

We're glad you enjoyed your stay Yolanda, sorry we didn't get to meet you as we were away that week.

Starry Nights Guest House
Helena M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Saam met vriende

Rustig, gemaklik en verwelkomend.

Die gastehuis is baie gemaklik en goed geleë. Die een area wat wel verbeter kan word, is die stort in die een eenheid wat nie so goed gewerk het nie.

Starry Nights Guest House's terugvoer

We're glad you enjoyed your stay with us Helena, and have seen to the shower.

Starry Nights Guest House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelman-straat 207, Nieu-Bestheda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7CVcx3jC8RAtw1Oftzt3dLIdDJj4dziaeyTm6SgAHM2BOL1f4F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 76 5 1 5 207 Immelman Street Nieu-Bestheda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.862177 24.552444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!