LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+95
Gastehuis in Simondium

Station House



  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Watervliet Farm 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Station House is 'n gastehuis wat in1915 gebou is en op die R45 in die hartjie van Simondium geleë is. Dit is in die mooiste wyn- en kosstreek tussen die Paarl en Franschhoek geleë.

Dié gastehuis het verskeie kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Elke kamer het gratis WiFi, 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Die kamers is gerieflik en gemaklik en elke kamer het ook lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër. Al die beddens het Egiptiese-katoenlinne op. Handdoeke en toiletware soos seep, sjampoe, stortseep, handewasseep en lappies om grimering mee af te haal is vir gaste beskikbaar.

Die eiendom het 'n swembadjie met sonstoele onder sambrele en buitetafels en -stoele waar gaste kan ontspan en die pragtige uitsigte van die Simonsberge kan geniet. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Swem
Wynproe

Kamers

The Stable
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n klein selfsorg-eenheid met 'n dubbelbed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof, ketel en eetgerei en breekware vir 2 mense. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Courtyard Room
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n klein kamer met 'n dubbelbed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Cottage
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n groot selfsorg-eenheid met 'n koninggrootte-bed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof, ketel en eetgerei en breekware vir 2 mense. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Brass Room
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n groot kamer met 'n dubbelbed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Balcony Room
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n groot kamer met 'n dubbelbed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Cathedral Room
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n groot kamer met 'n koningingrootte-bed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Crystal Room
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dit is 'n groot kamer met 'n koninggrootte-bed met Egiptiese-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n eiervormige-bad en 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit. Vir gemak en gerief is die kamer ingerig met lugversorging, 'n kluis vir skootrekenaars en 'n haardroër.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Angelo P
Gesin met tieners
5.0
Great! Stayed over for a wedding. Awesome stay. Rustic but clean!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Danielle D
Saam met vriende
5.0
Truly enjoyed staying here, such beautiful accommodation. Beautiful garden! We stayed over for a wedding with friends; our one room got...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Gary C
Saam met lewensmaat
5.0
Attended a wedding and needed accommodation - was great! Very quaint - delivered on what was promised and great hostess!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Declan D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great stay, very friendly and so peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Brandon G
Saam met lewensmaat
4.6
Very happy! Worth the price. Livi confirmed my arrival time and confirmed the check-in. Everything was as expected. It was a lovely ven...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Angelo P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Great! Stayed over for a wedding. Awesome stay. Rustic but clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Truly enjoyed staying here, such beautiful accommodation. Beautiful garden! We stayed over for a wedding with friends; our one room got upgraded, which was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Attended a wedding and needed accommodation - was great! Very quaint - delivered on what was promised and great hostess!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Declan D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. Great stay, very friendly and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Very happy! Worth the price. Livi confirmed my arrival time and confirmed the check-in. Everything was as expected. It was a lovely venue with friendly staff. It was a comfortable stay. Check-out was just as simple. We'll see them again when in the Franschhoek area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Toby H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2026

Adequate. Adequate but won't be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Dewald O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Oorslaap na 'n troue. Dit was baie stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Comfortable, clean & cosy. Our stay was comfortable and pleasant. The amenities are good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Livi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Station House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Watervliet Farm 1, Simondium, Stellenbosch, 7670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZDVkN2JlLTlhMzQtNDg0NS1hMzdlLTNkMzVhZDdhMjFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Watervliet Farm 1 Simondium 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834650927172 18.954275126987
Soek in 'n groter streek