Stay @ 126
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 139
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Madeleine B - Mei 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Jurie J - Mei 2024
Algehele gradering
The alternative room was excellent.
Lees meerShawn M - Mei 2024
Algehele gradering
Good stay.
Alida R - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, versorgd en behulpsame eienaar/werkers. Baie gelukkig met hul.
Hanna S - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Bonolo M - Apr 2024
Algehele gradering
Fine.
Bradley A - Apr 2024
Algehele gradering
Onvoldoende.
Lindall B - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Debbie S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Sindie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Onaangename ervaring.
Lees meerStay @ 126 se terugvoer
Hello Sindie. Dankie vir jou resensie. Ek kan bevestig dat julle in eenheid 6 en 3 gebly het. Nerens op hierdie eenhede se fotos is 'n swembad nie. Swem is ook nie gelys by hulle as 'n aktiwiteit nie. Die enigste foto's van die swembad is by die Swembad eenheid self asook die hoof foto van die huis.
Ek het verskeie kere oor die foon met jou gesels gedurende julle verblyf. Jy het niks van julle ander uitdagings aan my genoem nie want ons kon dit dadelik uitgesorteer het.
Dankie dat julle by ons gebly het.
Groete
Stay@126
Rynette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Thank you for a good night's rest in a safe environment.
Yolandi V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n lekker oorslaap.
Monique S - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Yolandi A - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Hennie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ok vir prys maar goeie nagrus is belangriker, veral as die pad nog ver is.
Stay @ 126 se terugvoer
Goeie dag Hennie. Dankie vir jou resensie. Ons adverteer geen lugversorging in ons eenhede nie, maar elke eenheid het 'n waaier in. Dankie dat julle by ons gebly het. Stay@126
Charica S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Joe L - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, ruim, gerieflik en skoon.
Celeste S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en baie gemaklik.
Janine J - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik!
Hesme K - Jan 2024
Algehele gradering
Goed vir 'n vinnige oornag blyplek.
Nico Z - Des 2023
Algehele gradering
Eiendom het potensiaal, maar op die stadium is ek teleurgesteld gelaat.
Lees meerCarien M - Des 2023
Algehele gradering
Swak kommunikasie, misleidende foto's, te min parkering.
Lees meerStay @ 126 se terugvoer
Hello Carien.
Dankie vir jou resensie. Dit was moeilik om met jou te gesels omdat jy nie na rede wou luister nie. Ons adverteer geen lugversorging nie. Dit was onredelik van jou om daarop aan te dring. Elke eenheid het waaiers in.
Ons het nie beheer oor hoe gaste stop nie en jammer vir die ongerief.
Dankie dat julle by ons gebly het.
Stay@126
Willie F - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en kon onderhandel om 2 ure vroeër in te boek en dankbaar vir waaier.
Lees meerElize M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie sleg gewees.
Stay @ 126 se terugvoer
Beste Elize. Jammer om te hoor van jou slegte ervaring by ons verblyf. Ons adverteer glad nie aircons nie, dus is dit onregverdig om te verwag dat daar moes wees. Jy moes my dadelik laat weet het van die gaste wat raas, dan kon ek dit hanteer het. Ons sit dadelik nog 'n waaier in die eenheid.
Dankie, Stay@126
Mari D - Nov 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Jo-marie K - Nov 2023
Algehele gradering
Veilige en netjiese plek naby die winkelsentrum.
Riana J - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese netjiese skoon plekkie en diere vriendelik boonop, ons het ons eie plekkie gehad met 'n kort yard vir ons hondekind.
Marthe M - Okt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Pieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker in Bloemfontein.
Amelea V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker groot vir ons groep.
Jimmy R - Sep 2023
Algehele gradering
Unpleasant
Louis C - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Alles wat ons verwag het.
Allan L - Sep 2023
Algehele gradering
The customer service was exceptional.
Nicolynn L - Sep 2023
Algehele gradering
Gesellig, ideaal vir 'n klein gesin en baie gerieflik.
Cecilia D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en vriendelike diens.
Riaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekke slaapplek definitief.
Mariska H - Aug 2023
Algehele gradering
Convenient.
Susan A - Aug 2023
Algehele gradering
Puik diens.
John V - Jul 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld verblyf.
Bronwyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Good. Comfortable.
Lizette L - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon. Het alles gehad wat ons kon nodig kry.
Rikus S - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer besoek.
Kedisaletse Molibimang P - Jun 2023
Algehele gradering
Request cleaning on weekend stays.
Marius J - Jun 2023
Algehele gradering
Dis waarde vir geld. Baie netjies.
Hayley M - Mei 2023
Algehele gradering
Travelled for a sporting event - very convenient location.
Hannalie C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ons het net daar geslaap.
Stay @ 126 se terugvoer
Hello Hannalie. Jammer om te hoor oor die warm water uitdaging die 2de aand. Soms is daar nie warm water direk na loadshedding nie. Dan neem dit 'n ruk om warm te word.
Dankie dat julle by ons gebly het!
Sandra V - Mei 2023
Algehele gradering
Beste bestemming, want my dogter bly in Bloemfontein.
Hermien K - Mei 2023
Algehele gradering
Was skoon en veilig. Daar was van die ruite wat uit was en ander stukkend. Sommige vensters kan nie toemaak nie.
Stay @ 126 se terugvoer
Hello Hermien. Dankie vir jou terugvoer. Die kragprop is agter die bed. Ek gee dadelik aandag aan die ruit wat stukkend is. Dankie dat julle by ons gebly het!
Wilhelm B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik. Alles is perfek gereël.
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige en veilige atmosfeer.
Lees meerGail V - Mei 2023
Algehele gradering
Lack of amenities.
Stay @ 126 se terugvoer
Dear Gail. Thank you for your feedback. Your sister stayed with us. The plug is behind the bed. I checked the TV and all was in order. It was not the front sliding door your sister locked but a gate between the kitchen and bedroom (this gate is not meant to be locked). When she phoned at 20h00 I came and help straight away. Not sure why you gave a 1 star for service. You made the booking after 19h00 and we did not have a chance to turn on the fridge, apologies for this.
Thank you for staying with us.
Lucretia R - Mei 2023
Algehele gradering
THE PLACE WAS CLEAN AND SPACIOUS.
Pieter K - Apr 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë. Veilig agter geslote hek en heining. Lekker stilte en oornag lekker uitgerus.
Colette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, opgeknap!
Jd V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ideal for sleepover or weekend breakaway.
Willie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en vakansie atmosfeer.
Hester E - Mrt 2023
Algehele gradering
Uiters aangenaam!
Maytho L - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderful and comfortable.
Henti C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie!
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Ruim en alle benodighede is daar. Sal definitief weer daar bly.
Nelia R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf.
Marjorie J - Mrt 2023
Algehele gradering
All our needs were taken care of - convenience of location, safety and cleanliness.
Ebert K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was daar en Stay @ 126 het ons met ope arms ontvang.
Deon B - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Retha T - Feb 2023
Algehele gradering
Toegang tot die perseel was baie moeilik. Ongelukkig is eerste indrukke blywend. Ons het 16:30 arriveer en ongeveer 10 - 15 min gesukkel om toegang tot die perseel te verkry.
Lees meerKarien V - Feb 2023
Algehele gradering
Moeilik om deur erf te wandel met bagasie om by woonstel uit te kom.
Colette C - Feb 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n Oornagstop.
Lucille B - Feb 2023
Algehele gradering
Was awesome. Ons het lekker gebly.
Sanet F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Wesley C - Jan 2023
Algehele gradering
Was net 'n oornag rusplekkie van ons reis vannaf die Kaap huis toe.
Nadine S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig met geen probleme.
Annelize K - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging. Waarde vir geld.
Lees meerGeorge V - Des 2022
Algehele gradering
Te kort om 100% akuraat te wees.
Kayla N - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rus plek vir 'n lekker prys.
Ilze L - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf met goeie ligging.
Shevonne G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en mooi en lekker groot.
Melissa D - Okt 2022
Algehele gradering
Was just what we needed for out stay.
Magda D - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Rynette C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en gehelp op kort kennisgewing.
Maxie M - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike waarde vir geld.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Adri V - Aug 2022
Algehele gradering
The layout of the unit is strange, would like the kitchenette to be closer to the fridge.
Stay @ 126 se terugvoer
Dear Adri. Thank you for your review. You did not let us know you require 2 separate sleeping areas and there was no way for us to know this. We prepared a double bed for 2 persons. We could have corrected this when you checked in but you did not asked.
We only provide a coffee / tea starter pack thus one each per person.
Thank you for staying with us.
Warm regards
Juan
Elize C - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Frieda D - Aug 2022
Algehele gradering
We only slept in the unit and it was OK except for the 2 beds standing in the kitchen.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Mari D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Carmen V - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent.
Steve O - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en lekker.
Amanda P - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker kuier in 'n koue en nat Bloemfontein.
Marius M - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie en bekostigbare verblyf, net jammer oor oopplan toilet.
Cheryl L - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect and save.
Danel B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf.
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Short stay comfortable.
Matthew S - Apr 2022
Algehele gradering
Alles is daar maar aandag aan detail is swak.
Stay @ 126 se terugvoer
Hi Matthew
Ons adverteer nerens dat ons voorsiening maak vir loadshedding nie. Dit is bloot te duur en daarom is ons koste ook baie laer as 'n hotel sin. Ons het ook gestop om die tye van loadshedding te gee vir gaste want ESKOM hou nie daarby nie en dan kla die gaste dat ons die tyd verkeerd gee.
Dankie dat julle by ons gebly het.
Bonnie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon.
Melinda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dankie vir die billike prys en netjiese skoon oornagverblyf!
Ian W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baies maar alles wat nodig is, lugreëling wat 'n bonus is.
Lees meerCharlton K - Mrt 2022
Algehele gradering
Cozy and Intimate.
Rana C - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde v geld. Ons hondjies was welkom en veilig. Rustig en sielskos.
Mary D - Mrt 2022
Algehele gradering
Good stopover.
Colette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies!
Rinda P - Mrt 2022
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Marlene N - Feb 2022
Algehele gradering
Hou regtig van die selfhelpinklok-sisteem. Dit is vinnig en maklik! Baie dankie!
Elmarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, privaat, uitstekende ligging.
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Swak kliëntediens.
Stay @ 126 se terugvoer
Hi Rina,
Jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het met die dame wat ook daar gebly het en dat dit ook jou waarde vir geld, diens, netheid, ligging en veiligheid beinvloed het volgens jou resensie.
Alhoewel ander gaste se optrede buite ons beheer is, poog ons altyd om dadelik op te tree indien daar 'n uitdaging is.
Groete
Juan
Elma D - Jan 2022
Algehele gradering
Voldoende as oornagplek.
Stay @ 126 se terugvoer
Hi Elma, Skuus ons het agtergekom dat daar fout was met die lugreelaar. Ons het dit laat herstel.
Groete,
Juan.
Alta V - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Philip V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Skoon en sentraal.
Jaco M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gemaklike plekkie, baie lekker oornag.
Marna T - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, gemaklik.
Laetitia F - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Irene G - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gebly daar.
Abri J - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en moeitevry.
Clive K - Okt 2021
Algehele gradering
Neat room with all the necessities available. Very close to a number of fast food chains.
Jan C - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice for overnight.
Abraham C - Sep 2021
Algehele gradering
Het net oorgeslaap, was meer uit.
Alicha S - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Mooi skoon. Gemaklik met klein kinders.
Riaan M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie toepaslik, skoon en netjies. Perfek vir 'n vinnige oorslaap.
Hester G - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag.
Eugene V - Sep 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Silas J - Sep 2021
Algehele gradering
Safe, secure, spacious.
Elize M - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is bo verwagting gewees.
Gerhard W - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese waarde!
Patricia H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig, privaat en gesellig.
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent.
Le-anne J - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome. Was perfect!
Carel B - Jul 2021
Algehele gradering
Langnaweekverblyf.
Nina E - Jun 2021
Algehele gradering
Was glad nie wat ek verwag het nie.
Liesl D - Jun 2021
Algehele gradering
Goed vir een nag se oorslaap.
Stay @ 126 se terugvoer
Jammer oor jou slegte ervaring. Die air-con was stukkend wat buite ons beheer was (dit is intussen herstel). Die buite ligte werk op 'n day/night skakelaar dus weet ek nie waarom dit eers 22:00 aangegaan het nie. A.g.v COVID ontmoet ons nie meer ons gaste nie maar, soos met jou, is ons in kontak met julle via WhatsApp. Ek het gevra of alles reg is en of julle iets benodig maar jy het niks terug laat weet nie. Ek het met jou man gesels op die foon, maar hy het niks genoem dit julle iets kort nie. Ons kon die meeste van die probleme op hierdie boodskap dadelik uitgesorteer het.
Ronel S - Mei 2021
Algehele gradering
Puik, rustig, honde-vriendelik.
Lucille B - Mei 2021
Algehele gradering
Was heerlik en gerieflik.
Gerhard W - Mei 2021
Algehele gradering
Presies wat jy benodig vir 'n vinnige oorslaap!
Lees meerAnna-marie B - Mei 2021
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Hester G - Apr 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Sunnette K - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendlik! Mooi! Veilig!
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albrechtstraat 126, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9330, Vrystaat