Stay @ 24 Malachite
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 035 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stay @ 24 Malachite is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in die hartjie van Knysna. Dit is stapafstand vanaf die waterfront, winkelsentrums en restaurante.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Die badkamer langsaan het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus is. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe. 'n Veiligheidshek beheer toegang tot die gebou en veilige kelderparkeerplek word agter 'n ander veiligheidshek voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Stay @ 24 Malachite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ 24 Malachite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawsonstraat 5, Malachite Mews 24, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom