Stay @ 37
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Virginia-straat 37, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Stay @ 37 bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n veilige sekuriteitskompleks in Centurion. Hierdie kothuis is sentraal geleë tussen Pretoria en Johannesburg, met 'n bushalte net 500 m vanaf die ingang van die kompleks. Beide die N1 en N14 is maklik bereikbaar.
Hierdie knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapgedeelte, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Koffie en tee word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, en die sitarea het 2 gemakstoele en 'n koffietafel. Gratis internet en 'n TV met DStv is ingesluit.
Bishop Voëlpark, verskeie restaurante, 'n mediese sentrum en voetslaanroetes is binne maklike bereik vir dié wat die area wil verken. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Die verblyf bied ook toegang tot ligte, internet, TV en 'n laaier vir jou selfoon of skooterekenaar tydens kragonderbrekings.
Slaapplek
’n Bespreking by Stay @ 37 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 12
Ligging
- Virginia-straat 37, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Stay @ 37 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Virginia-straat 37, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom