Stay @ Adderley 16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Sondae-inklokdatums sal nie geakkommodeer word nie.

Die eiendom het tans streng waterbeperkings en gebruik water spaarsamig. Dit kan die groen van die tuine beïnvloed.

Slegs die gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Besoekers word nie toegelaat nie.

Die eiendom is nie geskik vir kinders onder 12 jaar oud nie.

Rook en damp word nie binne die huis toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat daar nie in slaapkamers geëet en gedrink word nie.

Troeteldiere word nie by die eiendom toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat geen partytjies of geleenthede toegelaat word nie.

Die huis is in 'n woonbuurt, ons sal dit waardeer as jy die bure respekteer en stil ure na 23h00 nakom.

Neem asseblief kennis dat geen sprekers toegelaat word nie.

As jy enigiets breek, sal jy vereis word om dit te vervang.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 265
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6vbjDutbkA5elLyqn2xoB1Zaisl815FSzOC8iYbj2Lisgbu7jh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 16 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.807226312913 19.882393759376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang