LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Gastehuis in Pretoria-Oos

Stay @ Pretoria East   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Stay @ Pretoria East bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Rietvalleirand, Pretoria-Oos geleë.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is genoeg kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit. Daar is ook 'n yskassie en mikrogolf. Buite die eenheid is daar 'n oulike binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Toegang tot DStv Stream, Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenheid is naby Kloof en Pretoria-Oos Hospitaal, asook winkels en skole. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wiehahn D
5.0
Awesome! Ek het ongelooflik lekker gekuier. Ek het my 50ste verjaardag gevier - die 12de September met my vriende, en die 13de September by my familie...
Sien meer
Sep 2026
Rudi E
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik en netjies. Dit was 'n baie maklike inboekproses. Die kamer is baie gerieflik met alles wat nodig is. Die elektriese kombers was 'n wenner v...
Sien meer
Jul 2026
Annie E
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie om jou kop neer te lê na 'n besige dag en Netflix te kyk. Perfekte plekkie as jy baie dinge het om in die stad te doen en 'n skoon, net...
Sien meer
Mei 2026
Dewald V
5.0
Skoon en netjies en net wat jy nodig het. Perfek vir besigheidsreis vir bekostigbare akkommodasie.
Mrt 2026
Wiehahn D
5.0
Vakansie op sy beste. Ek is 12 dae gebly. Is in 'n sekuriteitskompleks. As ek niks anders gedoen het nie, het ek gestap in die wandelpaaie wat in die ...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Pretoria East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a6fe16e8e85f9ee19ba1fb042ab760b29b894d51f3677c3f19ea06611473417b0e7380750749c46e3da3db5f9ac7cc4dadd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang