Stay @ Walter
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marilyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Natasha J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese en veilige woning met goeie diens en waarde vir geld.
Stay @ Walter se terugvoer
Baie dankie Natasha, hoop om jou gou weer te sien.
Maryna S - Des 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Peter C - Des 2023
Algehele gradering
Stay was decent.
Janine E - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid, baie skoon, heerlik koel en ontspannend. Sal definitief weer gaan.
Stay @ Walter se terugvoer
Baie dankie Janine, sien uit om julle weer te sien.
Nicole D - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi, gerieflik en netjies.
Stay @ Walter se terugvoer
Baie dankie Nicole.
Bly om te hoor julle het dit geniet. Sien julle binnekort weer.
Estelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid in rustige area.
Stay @ Walter se terugvoer
Baie dankie Estelle, bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Tot weersiens.
Gerda V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n awesome plek!
Stay @ Walter se terugvoer
Baie dankie Gerda, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Groete, Marilyn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walterlaan 1452, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom