Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay2Live

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 58, Monumentpark, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stay2Live bied selfsorgverblyf in Monumentpark, 'n woonbuurt in Pretoria. Die verblyf se ideale ligging bied maklike, gerieflike toegang tot al die hoofroetes en besienswaardighede wat dit ideaal maak vir vakansiegangers sowel as sakereisigers.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 3 ander woonstelle op die perseel, elk met sy eie tuin, ingang en stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat direk na die tuin lei. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele in die kombuis beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slim-TV en lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel. Verder is daar ook sonpanle en 'n omsetter wat verligting tydens beurtkrag bied.

Die plaaslike omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede wat gaste kan verken. Of gaste landmerke wil besoek, plaaslike kookkuns verken of buite-doendinge wil aanpak, hier is genoeg om van te kies om almal besig te hou gedurende hul verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay2Live sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Korhaanstraat 58, Monumentpark, Pretoria, 0151, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanstraat 58, Monumentpark, Pretoria, 0151, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d1cf1699edad6000bc450a1e05f21a67eeba741d3f278f6e039f95b2e4015eed6a0c26cdb5da6ceefc23afd3b7c91b2b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 58 Korhaan Street Monument Park 0151 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.794192010072 28.23238492012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem