Edenvale Akkommodasie by Stay-a-While Guest house | LekkeSlaap
+53

Stay-a-While Guest house

Selfsorg
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 First Laan, Edenvale, 1610, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
  • Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stay-a-While is sentraal geleë in "The Avenues" , die stil residensiële voorstad van Edenvale. Slegs 10 min weg van OR Tambo Internasionale Lughawe, is Stay-a-While 'n ideale basis vanwaar die stad en omgewing verken kan word, of as 'n afskopplek vir jou Suid-Afrikaanse avontuur. Ons het 'n atmosfeer geskep wat ons gaste geheel en al ontspanne laat voel, of hulle nou op 'n sakereis of vakansie is.

Elke suite het 'n privaat, bedekte patio en sommige het privaat tuintjies. Ons het 3 persele wat verbind is met ontwerperstuine rondom die heel oudste huis in Edenale. Dié historiese huis wat tussen 1911 en 1916 gebou is, is liefdevol opgeknap. Die staalgedrukte plafonne en houtvloere is 'n herinnering aan vervloë dae.

Ons bied 16 suites, in veilige tuine met parkeerplek op die perseel en 'n groot swembad vir daardie sonnige hoëveld-dae. Ons 16 suites (1 enkelkamer, 12 dubbelkamers en 3 familie-suites) is goed toegerus en het elkeen DStv, 'n kombuise, radiowekker en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Elkeen het 'n privaat ingang en parkeerplek op die perseel.

Elke suite het toegang tot WiFi en DStv. Daar is 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, 'n ketel en 'n skinkbord met koffie, tee, suiker en verromers in elke suite.

Die inheemse bome in die tuin beteken volop voëllewe en nessies. Van die voëls wat gereeld voorkom, is spreeus, langbek houthoepoe, kuifkop-houtkapper, rooiborsie, laksmanne, muisvoëls, hoep-hoep, hadedas en vele meer.

Die rustige tuine saam met die buitelug tuinhuisie en swembad kom regtig handig te pas gedurende die somermaande, en word veral geniet tussen September en April. Die area is ook toegerus met 'n braaigeriewe vir braai en vreugdevure.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Stay-a-While Guest house
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 113 First Laan, Edenvale, 1610, Gauteng
  • Gaste dink Stay-a-While Guest house het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 First Laan, Edenvale, 1610, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZjY3NDhhLTk1ZjktNGM3Mi05MzU3LWNmNjc1M2MyYTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 113 First Avenue Edenvale 1610 Gauteng 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -26.1380021 28.1441163
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za