LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay Harties | LekkeSlaap
+88

Stay Harties

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Stay Harties
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Motshidisi S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Motshidisi S
Saam met vriende

Fun and happiness was the order of our stay.

Everything was perfect, best service ever, will definitely go back again.

Pana P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to be

Thank you Charles, your apartment was so much more than expected and great value for money. Modern kitchen stocked with absolutely everything we could need. Comfortable beds. Very central location, with lots of shops, restaurants, etc. within walking distance, or a short drive away. Safe parking with friendly dogs. Will definitely consider going back again. Thank you Charles.

Nosipho M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho M
Gesin met klein kinders

Lovely stay

We had a lovely stay, but I think the place would be better in the summer because the geyser is not hot enough and there was an issue with the electricity tripping pretty often.

Stay Harties's terugvoer

Hello Nosipho, thank you for your feedback.
Ifafi experienced cable problems at the time which caused electricity failures.
The working of the Geyser Wise System was probably not explained to you properly.
Clear instructions are added to each unit to avoid disappointment.

Stay Harties
Samantha S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Veilige, splinternuwe eenhede.

Eenhede is vir selfsorg toegerus met alles wat jy nodig het. Silwerskoon, voldoende kwaliteit linne. Vriedelike ontvangs, personeel beskikbaar vir inligting maar maak nie inbreuk op privaatheid nie. Voldoende sekuriteits maatreëls voel veilig. Sal beslis weer daarvan gebruik maak en ook aanbeveel.

Klaas M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay Harties is a very nice place, we enjoyed our stay only disappointment was our last day where we did not have hot water to bath.

We had to use cold water to bath on the very cold Sunday.

Stay Harties's terugvoer

Hello Klaas, Apologies about your cold water experience. The element on the geyser wise system was probably not switched on. We will make sure that instructions are more noticeable.

Stay Harties
Chenique M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenique M
Saam met vriende

Cosy, affordable, value for money.

Great accommodation as well as entertainment. Very central to attractions.

Hayley M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Excellent service and value for money - suited our needs perfectly as we were travelling for an event at Iron Throne bike park.

Very accommodating, very clean, very comfortable, well appointed unit. Excellent service and attention to detail. We will book again should we compete and Iron Throne again.

Johlene F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en als wat nodig is vir 'n selfsorg.

Daar is ook braaigeriewe. Is net naby 'n hoofpad met baie verkeer, maar dit het nie gepla nie. Ons sal verseker weer gebruikmaak van Stay Harties.

Christine J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Baie gesellig, vriendelik en netjies.

Stay Harties is 'n lieflike plek naby vele markte, restaurante en winkels. Ons is op tyd verwelkom deur vriendelike eienaars wat spesiaal die woonstel vir ons en ons kinders ingerig het. Ons waardeer die ekstra moeite en woonstel was baie netjies met geen ekstra tariewe.

Riette V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Gesin met tieners

Wat 'n aangename ervaring.

Van personeel wat meer as bereid is om uit hul pad te gaan om te help, tot vlymskerp messe in die kombuis. Ek sal voorwaar weer van die akkomodasie gebruik maak. Die verblyf is skoon en netjies. Daar word aan die kleinste detail aandag gegee ,soos bv.skerp messe in die kombuis, wat altyd 'n plus punt is. Die personeel het uit hul pad gegaan om behulpsaam en vriendelik te wees. Sal definitief weer by Stay Harties oorbly.

Heinrich S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met vriende

Netjies.

Sal weer daar bly. Baie lekker braaiarea en baie netjies.

Chante D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D

Dit was 'n heerlike kuier saam met familie.

Alles was gerieflik en netjies en mooi skoon. Dit is mooi ruim vertrekke en kan 'n lekker kuier huisves. Die tuine en grasperk is besonders en lekker om te gaan stap of piekniek hou. Die personeel, Gusta en Koos, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal defnitief weer daar 'n draai maak!

Jaco G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Gesin met klein kinders

Ideaal geleë, netjies en vriendelike diens.

Stay Harties kan ons definitief aanbeveel. Dit is naby als. Gusta, die gasvrou, is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die woonstel is baie netjies en lekker groot. Lekker braai-area en lekker buitespasie vir die kinders. Sal beslis weer daar bly.

Monica M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met vriende

Skoon, bekostigbaar en waarde vir geld.

Pragtige eenhede met skoon fasiliteite. Eienaars maak enige geleentheid baie spesiaal. Die Wi-Fi is fantasties en die plekkie is perfek vir gesinne en vriende wat bietjie wil wegbreek.

Ronel F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Gesin met tieners

Rustige familiekuier.

Stay Harties is fantasties, eienaar is baie gasvry en vriendelik, behulpsaam. Die eenheid was regtig baie netjies, alle geriewe wat nodig is, skoon. Tuine is vreeslik mooi. Dit was regtig lekker bly, en sal dit aanbeveel vir Harties verkenning, redelik in die middel van alle aantreklikhede.

Natasha S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Perfect.

This accommodation is really value for money. I would recommend anyone to definitely stay here. Everything was perfect.

Kaylene N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene N
Saam met vriende

Amazing.

Its a very nice neat place n friendly owners, would go back any day.

Zurietta P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zurietta P

Modern, waarde vir geld en alles wat jy nodig het en nog meer.

Ons blyplek was baie netjies en beddegoed was van baie goeie gehalte en luuks. Verblyf was baie ruim en het soos 'n semi huisgevoel. Tuine mooi netjies en hope plek vir kinders om te speel en baie veilig, kinders kan orals rondhardloop sonder om hulle die heeltyd dop te hou. Die gasheer het blitsig gereageer wanneer ons vrae of iets benodig het. Lekker sentraal geleë en met min moeite die naaste mall of winkel besoek.

Oabile S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oabile S
Saam met vriende

Excellent service.

Very accommodating and ensured a safety stay as well.

Thato S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great.

The customer service was great, they were very helpful and quick to help too. Very friendly and the room was very beautiful and clean, it had everything a person needed. Loved every moment of our stay.

Allison P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met vriende

Great and welcome. Lovely unit.

The staff is very friendly and goes out of their way to make us feel welcome. They really took good care of us.

was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd095eaa511122bdaf2739c3689a3e7707a422a7cfb55e241abb75aab717783849827a6db8070bfeece888c87ad2864aba8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.728728501589 27.900222837925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!