Stay on Main - Family Apartment
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stay on Main is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Paarl. Dit spog met 'n onbelemmerde berguitsig en is naby restaurante, kafeesm winkels en museums.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisarea is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sentrale toonbank met stoele waar gaste kan eet. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Die woonstel het 'n omsetter wat die TV en WiFi aandryf. Die woonstel het ook 'n gastebadkamer en draagbare lugversorging asook 'n gasverwarmer.
Die woonstel is aan die stil kant van die gebou, maar gaste mag dalk nog naburige geluide van tyd tot tyd hoor.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay on Main - Family Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap