Stay Wilderness
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Duin 44, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay Wilderness is op Die Duin in Wildernis en bied gerieflike verblyf in elegante selfsorgkamers. Die gastehuis is net so 85 m van die strand af.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers met uitsigte oor die tuin en die strandmeer en elke kamer het 'n stoep en 'n en suite-badkamer, 'n waaier, lessenaar, slim-TV, gratis WiFi en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en die swembad en die dek-area het sonstoele. Daar is privaat parkeerplek op die perseel.
Die verblyf se ligging bied maklike toegang tot 'n aantal besienswaardighede soos Wildernis se strand, die Wildernis Nasionale Park en die Map of Africa-uitkykpunt. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem en voetslaan in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Die Duin 44, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay Wilderness het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Duin 44, Wildernis, 6560, Wes-Kaap