Stay@Opstal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay@Opstal is 'n eenslaapkamer-eenheid en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Die smaakvolle eenheid het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuinarea, met skadu-sitplek omring deur wingerde, bome en voëllewe.
Stay@Opstal is in 'n stil en rustige deel van die Wilgers geleë. Dit is naby die Life Wilgers Hospitaal, winkelsentrums, skole en sportfasiliteite. Die eenheid bied ook maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë.
Die verblyf is in 'n toegangsbeheerde area van die Wilgers met goeie sekuriteit en veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar. Die verblyf val in 'n Hospitaalarea en het dus geen beurtkrag nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marnus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Stay@Opstal het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Wilgers Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom