Steelpoort River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Steelpoort River Lodge is geleë in die dorpie Steelpoort in Limpopo. By hierdie lodge vind besoekers nie net die stilte en vrede van die bosveld nie, maar ook wonderskone uitsigte en die suisende klank van 'n rivier wat 'n mens saans aan die slaap sus.

Hierdie lieflike lodge het 13 gerieflike kamers wat kamers met basiese geriewe en kamers met luukse geriewe insluit. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer en WiFi en is stapafstand van die Steelpoortrivier af. Hou lekker piekniek in die natuurskoon langs die rivier.

Heerlike geregte word by die restaurant op die perseel bedien. Gaste kan gerus ook 'n uitstappie na Burgersfort en Lydenburg onderneem, en 'n besoek aan een van die natuurreservate in die omgewing is altyd die moeite werd.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Steelpoort River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]