Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steelpoort River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 11 resensies vir Steelpoort River Lodge
Netheid
2.4/5
Diens
2.4/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Sharne S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sharne S
Besigheidsreis

Terrible Experience!

This was by far the worst accomodation I have ever stayed at! I was given a room off on the side of the property, the aircon was not working (after I had specifically asked as it was 38 degrees there) - they did re-gas it on the second day, only to have no electricity for most of the evening, I was then informed that they do not have generators or back up power. When I enquired about the restaurant that is advertised, I was told that you need to tell them before hand that you want to eat there and the lady will prepare the food, there is no restaurant to sit at. When asking for the WiFi password as there is zero signal, I was treated like a criminal! They informed that they do not hand out the password and if I wanted to connect I would need to bring my devices to their office. I travel for business, so I needed to connect my laptop and phone, I am not comfortable handing my valuable items over to people that dont even have the decency to put a shirt on when welcoming new guests to their lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barend V
Saam met vriende

Absoluut swak en pateties.

R560 vir 'n Wendy-huis. Dit lyk glad nie soos op die internet nie. Die toilet werk nie, daar is nie water om mee te was nie. Die diens is uiters uiters swak. Ons kos wat ons bestel het was peperduur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steelpoort River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons neem dit ter harte.

Steelpoort River Lodge
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Arthur D
Enkelreisiger

Dit was absoluut teleurstellend.

Die swakste diens en akkommodasie wat ek nog beleef het. Niks van wat ek hier gevind het, wys op die webbladsye van die plek nie. Nie almal ry viertrekvoertuie nie. Die pad vanaf die hoofpad is swak. Houthuisies staan ingeryg. Binne-in die hut lyk dit nie veel aanloklikker nie. Een enkelhoutbed met vuil kolle op die mat. Toiletrol met 'n paar velletjies op die rol. Bakkies met koffie, tee en geen suiker. Vuil teelepel vol droë koffiepoeier. Op die perseel, regs langs die hut waarin ek moes bly, is 'n enorme masjien wat permanent loop met 'n gedruis soos min. Plus punt: lug reëling. Ek het R844 betaal vir een nag se oorslaap. Twee dae bespreek. Ek bly nie nog 'n dag langer hier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We slept well there as we were on transition.

Die stortdrein is nie goed nie. Iets moet gedoen word om die badkamer reukvry te maak. Die omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinde K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marinde K
Besigheidsreis

Beautiful surroundings next to the river.

Beautiful surroundings. Tranquility next to the river. Noise at night due to neighbor's 24 hour work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Astrid V
Besigheidsreis

Unsatisfied.

Our guys were not happy staying at Steelpoort River Lodge. They were basically staying in little wendy houses with no doors between the sleeping area and the bathroom. We will not book there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie tevrede nie.

Ons ouens was nie gelukkig met hul verblyf by Steelpoort River Lodge nie. Dit was basies net klein wendy huisies met geen deure tussen die slaaparea en badkamer nie. Sal nie weer daar bespreek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steelpoort River Lodge se terugvoer

You forgot that you booked the economy rooms without bathrooms and we upgraded you to rooms with own bathrooms at no extra cost. The sleeping area is 4 m x 3,5 m with concrete floors, fully carpeted with new beds. Only the outside is made of wood, nothing else. But you yourself told us beforehand that the people is full of nonsense and the company are not willing to pay for luxury rooms. Some things in life can not be blamed for our own shortcomings.

Steelpoort River Lodge
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V
Besigheidsreis

Dit was wonderlik en gasvry.

Baie dankie aan die personeel vir hulle vriendelikheid en puik diens wat hulle lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bertha V
Enkelreisiger

Die plek is onaanvaarbaar!

Dis nie 'n goeie plek nie, veral aangesien ek nie rook nie en als in die kamer vol sigaretrook was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R826
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R826
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R826
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 10 R555, Fraaiuitzicht, Steelpoort, 1150, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc721d5a1bdc05e677b6ecb60b18fc9e9e49e3d9530df057f95f5671f292dd8b8fd7bd6ae4ad33cc3804dde6c77f47ac3b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R826 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 Plot 10 R555 Fraaiuitzicht 1150 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.673986305306 30.270076612102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem