LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbok House | LekkeSlaap
+12

Steenbok House

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbok House is in die bekende Hermanus, aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp se skilderagtige prag, matige weer, buitelug-doendinge, ryk blommekoninkryk en die feit dat dit naby Kaapstad is, maak dit die ideale basis om die Overberg te verken.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en is in 'n apart deel van die eienaar se huis geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer. Katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n gerieflike oopplan-leefarea, 'n TV met DStv en 'n privaat stoep. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braaigeriewe. Die huis is troeteldiervriendelik en die privaat tuin is omhein. Daar is 'n privaat ingang na die woonstel en daar is hekke.

Hermanus spog met verskeie strande en daar is 'n verskeidenheid geskiedkundige, natuurlike en kulturele doendinge en 'n besoek is die moeite werd. Die instansie is loopafstand vanaf die dorp en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Steenbok House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Steenbok House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApSNtcrQqbEOgiWu8AU3OCy7fe8dcXcHJh4uSEaqAYWrKX3RFIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41468579174 19.233746200386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!