LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbok House | LekkeSlaap
+12

Steenbok House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Steenbok House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Colin V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V
Gesin met tieners

Neat apartment with fantastic host.

Suited our needs to perfection.

Marne W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne W

Verblyf van die hoogste gehalte.

Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Baie skoon en netjies, asook vriendelike eienaars. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Neil D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met baie gasvrye gashere. Sal beslis daarvan hou om in die toekoms daar te bly en aan te beveel vir ander.

Ons verblyf in Steenbok House het ons baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely accommodation with very hospitable hosts. Will definitely like to stay there in future and recommend to others.

Thoroughly enjoyed our stay at Steenbok House.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Janke E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janke E

Steenbok House is stylvol en 'n lekker leef woonstel.

Ons het heerlik gebly in Steenbok House en die eienaars was baie gasvry. Die plek is netjies en het 'n heerlike kombuis en leefarea met 'n balkon. Dit is naby aan die middedorp van Hermanus geleë en baie maklik om te kry.

Antje I - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje I
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly in Steenbok House.

'n Oulike plek met genoeg plek vir 4 persone en alles wat nodig is om bietjie te ontspan.

Etienne S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Gesin met tieners

Uitstekend in meeste opsigte, jammer van die koue stort.

'n Heerlike, moderne, nuut oorgedoende wooneenheid. Baie netjies en skoon. Wooneenheid baie veilig, motors ongelukkig slegs straatparkering (maar miskien is dit veilig genoeg vir Hermanus?). Heerlike handdoeke! Enigste en grootste nadeel was die koue stort a.g.v. 'solar-geyser' sisteem. Vir my is dit ongelukkig ononderhandelbaar, ek is 100% ten gunste van groen-energie, maar daar moet 'n 'back-up' sisteem wees om seker te maak gaste kan warm stort of bad.

Colin V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V
Saam met vriende

Family friendly stay in Hermanus.

Phillipa was an awesome host! Accommodation was as good if not better than the pictures. Matched exactly what we expected. Already have a booking for December!

Maryke O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel.

Dankie Phillipa! Dit was 'n baie lekker naweek in jul woonstel. Baie netjies en mooi toegerus. Ek sal dit beslis aanbeveel vir almal. En ons gaan definitief weer daar kom bly as ons Hermanus toe gaan. 5 sterre vir julle!

Charlene P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Nice!

Thank you to Phillipa for going above and beyond making sure we are settled in and even after returning home contacting us to make sure we are safe. The pictures do not lie and we enjoyed our stay at Steenbok House. Everything was so clean and inviting, the house truly had everything we needed and so much more. The area is safe and peaceful, me and my parents will definitely be coming back soon.

Evan R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R
Gesin met klein kinders

Modern, clean and well eqipped

Very nice place in a great location close to the centre of town. Philipa was very attentive and check in and check out was very smooth. The place has everything you could need. Definitely recommended.

Louis V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig netjies en silwerskoon.

Die detail is opvallend. Selfs vars blomme as verwelkoming. Gasvrou baie vriendelik. Foto's jok nie.

Elzette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Saam met vriende

Ons het ten alle tye veilig en welkom gevoel.

Die verblyf is om aan te beveel, want ons het dit baie geniet. Die stoepie kyk uit op die mooiste berge. Baie netjies eienaar laat mens welkom voel.

Rehan J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehan J
Saam met vriende

Baie netjies en mooi, rustig en ontspanne verblyf.

Ons was baie gelukkig met die plekkie. Dit is verskriklik netjies en mooi. Die plekkie het 'n baie lekker atmosfeer. Die woonbuurt is baie rustig maar tog steeds naby aan alles. Ek sal dit verseker aanbeveel aan familie en vriende.Een voorstel wat ek dalk kan maak is om die "cover photo" op lekke slaap te verander na 'n foto van die kombuis of leef area. Dit gee net meer die ware indruk van die plekkie. Buiten dit is dit 'n ongelooflike plekkie.

Sue-ray R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ray R
Saam met vriende

Rustige area en is baie happy met hoe die plek gelyk het.

Sal dit vir enigeen aanbeveel. Dis veilig, rustig en netjies.

Graham D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D
Gesin met tieners

It's just a awesome place to stay.

Me and my family did enjoyed our stay. The house is clean and equipped with everything we needed. Will definitely stay there again.

Hendrine R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en die eienaar baie gasvry.

Ek kan dit regtig aanbeveel.

Gercia L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gercia L
Saam met vriende

Gerieflik, skoon en netjies.

Het die basiese benodighede in plek wat 'n lekker huislike atmosfeer skep weg van jou eie bestemming. Dankie. Beveel beslis aan.

Hermien S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en veilige verblyf met al die basiese benodighede.

Baie dankie, Phillippa, vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Ons het heerlik gebly in 'n baie netjiese woonstel. Veiligheidshekkie by trappe was baie gerieflik siende daar 'n kruipende baba in ons geselskap was. Baie rustige omgewing met pragtige berguitsig en gerieflik naby winkels en restaurante. Sal dit definitief aanbeveel.

Lezanne D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne D
Saam met vriende

Alles was asemrowend!

Steenbok House is definitief waarde vir geld. Dit is in 'n perfekte omgewing geleë en is naby winkelsentrums sowel as die see. Dis veilig, rustig en daar is so baie om te doen! Eienaar is ook wonderlik en vriendelik en maklik om mee te gesels. 'n Plekkie wat definitief aanbeveel kan word.

Shané S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané S
Saam met vriende

'n Onvergeetlike wegbreek saam met 2 vriendinne.

Ons het ons verblyf in Steenbok House so baie geniet. Die gasvrou was uitstekend en het ons so tuis laat voel in Hermanus. Sy was sommer ons alles-in-een met ons tyd daar. Ek sal hierdie fantastiese plekkie aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek by die see nodig het.

was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 1, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApSNtcrQqbEOgiWu8AU3OCy7fe8dcXcHJh4uSEaqAYWrKX3RFIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 1 Steenbok Street Northcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41468579174 19.233746200386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!