Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation skuil in die gewilde vakansiedorp, Hentiesbaai, wat in die Erongo-streek van Namibië geleë is. Dit is 700 m vanaf die seefront en naby die middedorp se geriewe en besienswaardighede.

Daar is 2 woonstelle wat elk slaapplek vir 4 tot 6 gaste het. Hierdie eenhede beskik elk oor 'n oopplan-leefarea, aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer, kombuis of kombuisie en 'n sitarea. Elke eenheid het ook 'n omheinde tuin met 'n braai-area en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.

Gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n alarmstelsel, kluis en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar by elke eenheid.

Die gastehuis is naby restaurante, winkels, die strand en ongeveer 74 km vanaf Swakopmund en 112 km vanaf Walvisbaai Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Ligging

  • Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d0ff508af61c8ad421fa1756138b7a51498863652f50f72d9d775e2e490d53626cd33602047fcf459618a9d3e8df9280d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 465 Marsbanker Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.112053188726 14.273555161991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem