LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbras 15 | LekkeSlaap
+26

Steenbras 15

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 088 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Steenbras 15 is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie, Strandfontein, Louis Rood, ongeveer 354 km van Kaapstad. Dié vakansiehuis bied uitsigte oor die see en die omgewing.

Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die derde badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, broodrooster, ysmasjien, yskassie, 'n koffiemasjien en 'n mikrogolf. Die leefarea het skuifdeure wat na die stoep en braai-area lei wat pragtige see-uitsigte bied. Daar is ook 'n kaggel in die leefarea.

Die huis het 'n buitebraai, 'n buitestort en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Die eiendom is net 10 minute van die Olifantsriviermond wat ideaal is vir kajakroei, swem en baljaar. Daar is verskeie raar voëlspesies wat langs die kus gesien kan word. Gaste kan ook visvang en kreefduik. Die nabye Doringbos spog met 'n verskeidenheid restaurante en dit het 'n unieke wynkelder by die hawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Steenbras 15 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Steenbras 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbras 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 088
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 088
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4437d35aad71c9e1b4bd7c7684c507abe67d584cbc56c1652584c499743cb7164229df341d668d9437d2f108ab413521d68b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 088  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 15 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.75742746071 18.224621195592
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!