Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steendal Guest House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie.

Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv (hotelpakket), yskassie, dakwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 1 het 'n dubbelbed, Kamer 2 het 2 enkelbeddens en Kamer 3 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 4 het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed.

Ontbyt word bedien in die eetkamer. Gaste is ook welkom om die swembad en braaigeriewe te gebruik.

Die gastehuis bied lieflike verblyf in 'n stil en rustige omgewing, en is geskik vir sakereisigers sowel as toeriste.

Die winkelsentrum, Mall of the North, is ook slegs sowat 4 km van die gastehuis, en die Gateway Lughawe is binne 7 km se ry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Steendal Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Steendal Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0OWZmNTUwLTIwMjktNDIzNC05YzIxLWRhODViZTlmNjRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 38 Bendordrive Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.89689 29.48004