LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steendal Guest House | LekkeSlaap
+19

Steendal Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Steendal Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lize D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Besigheidsreis

Gemakliklike plek met alles wat nodig is.

Goeie waarde vir geld en vriendelike gasvrou, sal weer hier oorbly.

Romy D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Romy D
Besigheidsreis

Not very friendly or helpful.

See stars.

Roy B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B
Besigheidsreis

Aangename verblyf, het lekker geslaap!

Daar heers 'n vriendelike atmosfeer. Smaaklike ontbyt word bedien en kamers is netjies en bevat alles wat nodig is.

Chrisna H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik!

Die kamer was wonderlik, groot en Emmie het ons absoluut welkom laat voel.

Xoliswa M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xoliswa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly - keep it up!

Place is very beautiful and very safe.

Mariane B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane B

Werklik 'n tuiste weg van die huis.

Baie gerieflike kamers met die mooiste meubels. Die matrasse is ferme en ons het heerlik geslaap. Die groot yskas was 'n groot verrassing. Ons sal beslis Steendal aanbeveel en weer daar tuisgaan as ons in die area is.

Carien B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Gesin met tieners

Baie persoonlik ontvang, maar ons kon privaat wees en ons eie gang gaan. Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly en is goed ontvang!

Elmarie A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A
Besigheidsreis

Ek het baie lekker gebly.

Sien die sterre.

Henda A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vir oornagverblyf was die gastehuis heel aangenaam. Ons het lekker geslaap en alles wat nodig was vir so 'n verblyf was daar.

Estelle S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Soos die 2 keer vantevore wat ons daar gebly het - uitstekend.

Slaap so lekker en rustig. Alles netjies en skoon. Gaan volgende jaar weer daar tuis.

Janneke M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Goeie diens!

Goeie en vriendelike diens. Sal weer van die gastehuis gebruik maak .

Blikkies B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blikkies B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Voldoen aan behoeftes.

Rita W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek vir besigheid die volgende dag.

Vriendelike ontvangs. Kamer netjies en skoon. Goeie bed en linne vir 'n goeie nagrus.

Eddy Steenkamp N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy Steenkamp N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth the rate.

Nice braai-area. Clean rooms, only the pool was dirty.

Esther H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shared DSTV

I know it was listed but it was not what I had in mind. We had to watch whatever the young lady was watching in the main house. When I arrived, there was only 1 mug and 1 glass in the room even though I booked for 2 people. The same happened at breakfast, only 1 table setting was placed for me and not my partner. Not ideal. Despite that it's clean and well-located.

Annari D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari D
Besigheidsreis

Netjiese kamers, naby aan hoofweg, maar nie raserig nie.

Die ontbyt was lekker en die ander areas vir gaste se gebruik lyk mooi.

Stephen M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M
Gesin met tieners

Very nice place and secure

A good guest house.

Bernard S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, heerlike ruim huis in rustige, veilige omgewing op die Gholflandgoed.

Heerlik gekuier met ons 4 kinders & kleinkind in hierdie pragtige ruim huis. Diens was puik, uiters vriendelik & voorwaar 'n aangename ervaring in die Bosveld - lekker ontspan - sal dit sekerlik weer binnekort aanpak!

Marelize K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize K

Ons het 'n rustige nag gehad - dis wat nodig was.

'n Netjiese kamer. Vriendelike gasvrou. 'n Heerlike bed en 'n stil omgewing. Baie dankie.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0OWZmNTUwLTIwMjktNDIzNC05YzIxLWRhODViZTlmNjRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 38 Bendordrive Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.89689 29.48004
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!