Stella Maris 142
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Benita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Verfrissend, prakties, skoon. Mense hulpvaardig en vriendelik.
Zandra J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerMaurilize P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, hulpvaardige personeel en die viewis die beste!
Rene M - Des 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en lekker.
Ziyanda S - Okt 2023
Algehele gradering
We enjoyed everything at Stella Maris 142.
Nompumelelo M - Okt 2023
Algehele gradering
Was not comfortable at all as the place is not clean.
Elrista G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik om in Amanzimtoti te kuier en goeie verblyf, maar die kokkerotte is onaanvaarbaar!
Liefie L - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad.
Siggy W - Jun 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Elize L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë, baie huislik.
Liezl N - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, naby genoeg aan die strand.
Alicia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, maar was net baie afgesit oor die baie kokkerotte.
Narasha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Annastacia M - Okt 2022
Algehele gradering
Never disappoints.
Jacques L - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Sarie V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Sonnette W - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklike woonstel met als wat jy nodig mag hë.
Werner K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Benjamin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 73, Eenheid 142 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom