LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stellar Overberg Travellers Lodge | LekkeSlaap
+56

Stellar Overberg Travellers Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 1 , Riversidelaan, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stellar Overberg is ‘n plek waar jy na ‘n lang reis rus en vrede kan ervaar, die omgewing kan verken en doendinge kan aanpak.

Dié wynplaas produseer 4 wyne en olywe waarna die verblyf vernoem is. Daar is 4 dubbel- of 2-enkelbedkamers waarvan 2 oor die swembad uitkyk, asook ‘n groter Olyf-kothuis vir gesinne. Die kamers is lieflik versier en sal sommer maak dat jy Afrika wil verken.

Gesondheidsontbyt-opsies sluit plaaslike en streeksprodukte in. ‘n Individuele ontbytmandjie word in jou kamer of op jou stoep bedien vanwaar jy die wingerd en olyfboord kan bewonder.

Ná ‘n lang reis en warm dag kan jy lekker in die swembad afkoel. Geniet ‘n glasie wyn langs die vuur en deel jou reisstories met medereisigers.

Jy kan ook op die plaas rondwandel waar jy skilpaaie, voëls en hoenders sal teëkom. Daar is ook 3 wat op die plaas woon en graag saam met jou sal wil stap.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stellar Overberg Travellers Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stasieweg 1 , Riversidelaan, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellar Overberg Travellers Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 1 , Riversidelaan, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo5PT2r1egkBbDT2gAgH8NH2ZX5nTrukhqCcctNeBC09sAV2V1m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Station Road Riverside Avenue 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.465992083818 19.895499944687
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!