LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Gastehuis in Stellenberg

Stellenberg Guest Unit   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liza N
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Heerlik. Verskriklik vriendelike en gasvrye verblyf. Verras met klein bederfies. Het beslis bo my verwagting gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise H
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Lekker, rustige omgewing, goeie diens. Uitstekende diens. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Rustig, veilig en aan te beveel. Heerlik gebly. Vriendelike diens, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lu R
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlik gebly. Veilig gevoel. Waarde vir geld. Dit is 'n baie oulike eenheid. Ruim en skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjiese eenheid en goed geleë. Ons het lieflik gebly. Die eenheid is netjies en goed geleë, en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexa M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig. Privaat. Alles wat 'n mens nodig het. Goeie gehalte. Baie gerieflik en gemaklik! Sal beslis aanbeveel! Uanita doen soveel meer as wat verwag word. Voel regtig tuis, veilig en lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Above and beyond. Amazing stay, host went above and beyond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Mari V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende verblyf — warm, goed ingerig, ongelooflike gasvryheid. Ons verblyf hier was sonder twyfel een van die aangenaamste ervarings wat ons nog gehad het. Die woonstel is met besondere sorg ingerig, en dit is duidelik dat Uanita se persoonlike aanraking oral deurskemer. Ons is daagliks bederf met iets lekkers, en selfs die kleinste detail is vooruitgedink — tot 'n volledige mediese tassie vir enige noodgeval. Dit was heerlik om elke aand 'huis toe' te kom; die ruimte laat jou werklik tuis voel. Uanita se gasvryheid, warmte en opregte goedhartigheid maak hierdie verblyf besonders. Ons wens haar net voorspoed toe en waardeer die moeite wat sy in elke aspek van die ervaring sit. Ons sal beslis weer hier bly wanneer ons weer in hierdie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wat 'n fees en 'n lekkerte. Ek dink nie mens kan vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 395
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 395
per nag, vir 3 mense
Bespreek

29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 3 mense 148 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang