LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+104
Selfsorg in Durbanville

Stellenberg Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Zelda M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Heerlik gebly. Netjies en veilig. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomzamo T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Wonderful and fulfilling. I'm fully recharged. Exactly what I needed, the venue is very quiet and peaceful. The area is also pleasant and seems safe if you plan to stay longer. If you like to pray, I promise you it's an ideal place to be in. The bed is super comfortable. The kids cannot stop talking about its comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Baie naby alles belangrik. Lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Great plek. Netjies, stil en baie gerieflik. Gasheer uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Highly recommend! Very pleasant stay. Nice area with all you need close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilanie D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Onvergeetlik. Beste naweek ooit. Die gasheer was tops en baie vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel. Rustige huislike atmosfeer. Gaan beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza F
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekende plek as jy heeldag uit is en net wil 'n slaapplek hê. Ons het regtig baie lekker gebly, die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was baie tevrede met ons verblyf. Baie dankie ons het dit baie geniet. Sal vir seker Stellenberg Lodge aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilda D
Kort verblyf
4.8
Okt 2026

Goeie waarde vir geld in noordelike voorstede. Ek het in 'n studio flat gebly wat goed toegerus is. Die eienaar het ons baie gehelp en goed gekommunikeer nadat 'n pyp in die straat gebars het. Baie goeie ligging as 'n mens in die noordelike voorstede wil bly. Die eiendom het 3 woonstelle, so dit was perfek vir ons groter families om al 3 te huur met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netjies, skoon en met alle fasiliteite wat 'n familie nodig het. 'n Gemaklike familie-vriendelike opsie vir ouers met tieners. Die twee enkelbeddens is ideaal in die verband. Plekkie was netjies met alle geriewe wat mens aan kan dink vir 'self-catering'. Ligging is ook baie lekker - paar fantastiese plekke in die area besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93617f9b56b67659acaf07f4e103ad3c194d466d33f9781bb16d7da926251eb173e1e4ceca33f027d0e3ceb3e19258bf7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826