Step-by-Step Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Step-by-Step Guest House bied bekostigbare oornagverblyf in 'n gastehuis in Glenhaven, Bellville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n gesin.
Die gastehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die gaste deel 2 aparte badkamers wat elkeen 'n stort het.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en 'n kookwaterkan toegerus is. Die gemeenskaplike leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe in die agterplaas en gesinne met kinders kan ook die park oorkant die pad geniet.
Die gastehuis is naby plaaslike restaurante en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chipo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Step-by-Step Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom