Sterland Annex

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2 mense.

Dié knus kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is ook toegerus met 'n muurverwarmer, yskassie en 'n TV.

Privaat braaigeriewe word voorsien en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Sterrekyk-uitstappies saam met Jurg vind op meeste aande tussen 20:00 en 22:00 plaas, maar besprekings word vereis. 'n Kort lesing word gegee en daarna word die gaste na die 6 teleskope (11'') geneem. Besoekers kan ook die NG Kerk, NP van Wyk Louw-museum of die sterrewaghuis (wat een van die grootste teleskope in die suidelike halfrond het) besoek of 'n ent gaan ry in die beeldskone Oubergpas.

Slaapplek

'n Bespreking by Sterland Annex sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sterland Annex gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za