Sutherland Akkommodasie by Sterland Doekvoet | LekkeSlaap
+8

Sterland Doekvoet

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Sterland Doekvoet is 'n lieflike oopplan-eenheid in Sutherland.

Dié eenheid het 'n dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, en 'n TV met M-Net en sportkanale. Verder is daar 'n groot voorstoep met 'n onderdak braai beskikbaar.

Bespreek gerus 'n sterrekykgeleentheid by Jurg. Dié geleenthede vind vanaf 20:00 tot 22:00 plaas en dit sluit 'n kort lesing en sterrekyk met behulp van 6 x11"-teleskope in. Gaan maak ook 'n draai by die N.P. van Wyk Louw-museum, die NG Kerk, die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond, en die pragtige Oubergpas.

Dié eenheid is lekker sentraal, stapafstand van restaurante en 'n paar besighede af. Daar is veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sterland Doekvoet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sterland Doekvoet
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland Doekvoet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWYyNjA3LWJkMjYtNDZjNy1iNTlkLWIxZmM1NDlhODU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 5 persone) 18 5 1 5 8 Theron Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.397907019761 20.660861265746
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za