Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Sterland Skrywershuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Die stilte en rustigheid maak die plekkie 'n juweel. Ons 3 dae was te min. Baie lekker gebly, dankie. Afdak vir 'n voertuig sou 'n bonus gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste plankvloere met alles wat jy benodig in 'n selfsorg tuiste.

Heerlike en goed ingerigte huisie. Dankie vir die voorreg om hierdie te kon oornag en 'n Karoo tjoppie op die stoep te braai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Leon, ons is saam bly dat die Karoo so 'n goeie invloed op u gehad het - maak weer so!

Sterland Skrywershuisie
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig met 'n mooi sterre-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Angelique, dis gaaf om te hoor u het die vars Karoo lug en wonderlike sterrehemel geniet!

Sterland Skrywershuisie
Marita S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik ingerig. Netjies. Warm tydens koue en nat weer. Lekker gebly.

Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Marita, u is altyd welkom!

Sterland Skrywershuisie
Amori D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori D

Vrek koud.

Baie lekker gebly. Net nooit geweet dat 'n wind so sterk kan waai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Amori, daardie Kaapse wind het sy nadraai hier gehad en selfs ons luister met respek na sy impak.
Gelukkig kon u warm slaap sonder enige bekommernis.

Sterland Skrywershuisie
Marlize G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Gesin met tieners

Rustig verby kuier.

Goed toegeruste huisie, alles wat jy nodig het. Dit is op die kant van die dorp met oop veld langs en oorkant. Ongelooflik stil en rustig. Dit was bitterlik koud, maar die kamers het elk 'n muurverwarmer en elektriese komberse op die bed, dit was heerlik knus binne. Ek was bietjie bekommerd omdat daar nie hoë heinings is vir die motor se veiligheid, maar komende van Noordwes is dit maar altyd 'n bekommernis. Kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het, beddegoed was vars en mooi. Definitief aanbeveel vir 'n stil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Marlize, dankie dat u die vars Karoo lug geniet het. Met respek, ons is nog vrygestel van 3 meter heinings en dis altyd `n verligting om te weet, hier is nog vrede.

Sterland Skrywershuisie
Elize H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H
Gesin met tieners

Gerieflik

Huisie is sentraal. Slaapgeriewe is gemaklik. Kombuis kan wel meer toegerus word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Elize, baie dankie dat u lekker gekuier het by ons. Ek sal ondersoek instel en kyk wat meer is nodig in die kombuis.

Sterland Skrywershuisie
Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tuis gevoel.

Baie lekker en skoon netjiese verblyf. Jurg baie aangenaam en ken sy sterre. Beveel sy sterrekyk-aand saam met hom aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Franscois, dit was gaaf om u te ontmoet en ons is bly u het die verblyf en sterre geniet.

Sterland Skrywershuisie
Maryna L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n amazing plekkie, het rerig baie geniet, alles wat ons nodig gehad het.

Die verblyf was uitstekend, rerig waarde vir geld, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Maryna, ons is bly dat u die verblyf geniet het. Maak weer so.

Sterland Skrywershuisie
Yvette F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette F
Saam met vriende

Oulike plekkie met baie atmosfeer.

Die huisie is volledig toegerus vir alles wat benodig word. Die elektriese komberse, beddegoed, verwarmers, kaggel en warmwaterbottels maak dat die koue nagte oorbrug word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Yvette, u positiewe resensie word opreg waardeer.

Sterland Skrywershuisie
Ancerine H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancerine H
Gesin met tieners

Die verblyf het voldoen aan ons behoeftes.

Dit sal goed wees om gaste te waarsku dat die grondpad van Williston af baie sleg is. Die sterrekyk was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Ancerine, dankie vir u besoek en die goeie raad. Deesdae is dit 'ngroot probleem met ons grondpaaie omrede dit nie gereeld in stand gehou word nie.

Sterland Skrywershuisie
Marna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Al die geriewe waarvoor mens kan hoop, was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Marna, dis gaaf dat u die verblyf geniet het. Maak weer so 'n plan om die Karoo stilte te ervaar.

Sterland Skrywershuisie
Louwtjie N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Die rusitigheid van die omgewing en die bederf met al die sterre is 'n weer-besoek genoodsaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dit doen ons harte goed om te weet u het die verblyf en sterre geniet.

Sterland Skrywershuisie
Anne B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay in this quaint little house.

Old Karoo feel. Can imagine writers being inspired by quiet surroundings and landscape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Anne, it is heart-warming that you can also feel that Karoo speciality.

Sterland Skrywershuisie
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Oulike plekkie en mens leer baie oor die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Linda, dis ons voorreg om u te laat tuis voel en die ongelooflike hemelruim met u te deel.

Sterland Skrywershuisie
Kobie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met vriende

Rustige, outydse verblyf.

Alles wat jy nodig het, is daar. Pragtige plattelandse dorpie met heerlike uiteetplekkies. Ons het baie lekker gebly sonder enige probleme.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Kobie, ons is bly u het die rustighied geniet. Maak weer 'n draai.

Sterland Skrywershuisie
Bertus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Die akkommodasie was alles wat mens verlang van 'n verblyf. Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Bertus, dis gaaf om te hoor u het die verblyf geniet.
Ons sien uit na u volgende kuier!

Sterland Skrywershuisie
Danie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en gerieflik.

Ons verblyf van 1 nag was heel gerieflik, maklik om te kry en veilig. Die huisie was mooi skoon en die verwarmers het gehelp teen die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, rustig en goeie tye.

Die vars oggenlug is kos vir die siel, en vir ons karoo-kinders 'n heimlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dis wonderlik om te hoor dat u Karoo hart so mooi klop.

Sterland Skrywershuisie
Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met vriende

Pragtige en gerieflike outydse huisie op die rand van die dorp.

Die huisie is 'n klassieke outydse geboutjie. Die kamers is baie gerieflik. Lekker kaggeltjie. Veilige parkering. Die eienaar het die verwarmers aangesit voordat ons gekom het. Op die rand van die dorp so mens kan die Karooveld en stilte ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Doreen, u laat ons hart goed klop as u ons Karoo geniet.

Sterland Skrywershuisie
Gerrit V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike klein huisie met alles wat jy benodig. Lekker groot braaistoep.

Op die rand van die dorp en lekker stil. Baie netjies skoongemaak met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dit is altyd gaaf om te hoor u het die verblyf geniet.
Maak gerus weer `n draai in die toekoms.

Sterland Skrywershuisie
Carina D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus!

Goed toegeruste huisie. Die WiFI en DSTV was vir ons 'n groot plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Carina, ons is bly u het die verblyf geniet - kom kuier weer as dit sneeu...

Sterland Skrywershuisie
Hendrik S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met vriende

Cool inside, hot outside. Nice and quiet.

Huis en tuin was mooi skoon. Mooi op die koek van die dorp en naby die hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dis ons voorreg om die omgewing vir u mooi te maak en te hou!

Sterland Skrywershuisie
Johan P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Sterland Skrywershuisie is 'n baie oulike plekkie. Lekker stil omgewing en die aand gaan sterre kyk saam met Jurg - dit was 'n belewenis. Sal die verblyf en sterrekyk vir seker aanbeveel. Sal weer daar wil oornag en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Ek is bly om die mooi sterre en rustige Karoo met u te kon deel.

Sterland Skrywershuisie
Ben B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Rustig en lekker.

Skrywershuisie het als wat jy benodig vir selfsorgverblyf. Die stoep is 'n heerlike plek om te ontspan. Dis stil en rustig en die plaasdam met die visse is wonderlik. Daar word baie aandag aan fyn detail in die huis gegee: daar is waaiers in elke kamer, flitsligte indien daar beurtkrag is, ekstra komberse vir die winter. Hier kan jy van die stad se geraas ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Wat `n voorreg om sulke wonderlike opbouende indrukke te ontvang, dit word hoogs waardeer!

Sterland Skrywershuisie
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Gerieflike, skoon verblyf.

Ruim huisie in en' n lekker plattelandse gevoel. Oom Jurg was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience.

As good as you can expect it to be in the middle of the Karoo. The accommodation was neat and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Deon, thank you for enjoying your stay!

Sterland Skrywershuisie
Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag-oornag onder die sterre.

Heerlike oornaghuisie om die sterre saam met Jurg te kan bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier, en netjiese verblyf.

Aangename verblyf, omgewing stil. Netjies en skoon. Het ons kuier in Skrywershuisie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Elsabe, baie dankie dat u die kuier geniet het!

Sterland Skrywershuisie
Adriaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie. Vriendelik ontvang. Goed ingerig en geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warrick S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warrick S

Very clean & well appointed.

Very easy to communicate with Jurg in advance & who assisted with SALT booking. Overall a very pleasant experience that lived up to all our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Thank you for enjoying your stay! We always want our visitors to leave with a happy heart.

Sterland Skrywershuisie
Eli B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kaggeltjie op 'n koue wintersaand was 'n wenner!

Netjiese plekkie. Alles goed versorg en ons het heerlik gebly, ten spyte van die koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Ons is bly u het die verblyf geniet en dat u sal verlang om weer te kom kuier!

Sterland Skrywershuisie
Callie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en aanvaarbaar.

Die plek is mooi en skoon. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Baie dankie dat u die verblyf en gesonde Karoo lug geniet het.

Sterland Skrywershuisie
Ina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Gesin met tieners

Met koffie in my hand, weggesak in 'n stoel, kon ek verstaan waarom mense die stad se gewoel opgee vir n klein dorpie se vrede.

Knus en warm. 'n Baie netjiese plekkie. Goed toegerus vir oornag. Ons het regtig tuis gevoel en ek was spyt dat ek nie sommer 'n week kon bly nie. Die visdam is 'n oulike gedagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dis vir ons in die Karoo altyd so lekker om te hoor dat `n stedeling die omgewing so baie geniet en met `n positiewe gevoel die dorp verlaat. Kom gerus weer kuier en swem.

Sterland Skrywershuisie
Margie G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie G

Skoon, baie goed ingerig, wonderlike gasheer.

Ons het die Skrywershuisie regtig baie baie geniet. Dit was baie goed ingerig (tot 'n knyper vir slaai) en skoon en jy voel sommer tuis. Jurg was 'n wonderlike gasheer en die ontbyt by die Whitehouse Inn was onverbeterlik. Bederf jouself en bespreek hierdie verblyf. Moenie eers twee keer dink nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Baie dankie dat u die verblyf en omstandighede geniet het, kom kuier gerus weer om die batterye te laai.

Sterland Skrywershuisie
Andrew B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met tieners

'n Plek wat ons gesin beslis weer sal besoek.

Die huisie is die perfekte "selfsorg" wegbreek-plek. Ons het niks kortgekom nie. Selfs die gekraak van die beddens het ons gesien as deel van die ervaring en die kaggeltjie het mooi gewerk sonder om die huisie toe te rook. Miskien sal dit nie 'n slegte idee wees om 'n haan bo-op die braai se skoorsteen te sit nie. Die wind uit die Noorde druk nogal die rook redelik uit. Baie dankie vir Oom Jurg se vriendelikheid en die vertroue wat hulle in vreemde mense sit - sê baie van hul goeie karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dankie dat u Skrywershuisie geniet het. 'n Haan op die skoorsteen staan stokstyf in die winter met ons koue en het net eenvoudig die teenoorgestelde uitwerking.

Sterland Skrywershuisie
Hennie U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie U
Saam met vriende

Verbasend luuks vir Sutherland, en teen daardie prys!

Daar is niks in die Skrywershuisie wat jy moontlik kan kortkom nie. As die Skrywershuisie jou nie pas nie, is jy 'n bedorwe brokkie wat nooit met enigiets tevrede is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dankie Hennie, ons is bly julle het die kuier geniet.

Sterland Skrywershuisie
Rina S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring.

Die huisie is silwerskoon, alles gehad wat nodig was. Lekker warm geslaap en lekker gekuier met die kaggel. Sal enige tyd weer daar slaap. Sutherland was 'n unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Hartlik dankie vir die mooi kommentaar. Ons sien uit na u volgende besoek.

Sterland Skrywershuisie
Adell B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adell B
Gesin met tieners

Gemaklik.

Voldoende vir kort rukkie. Als gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dankie dat u die vrede van die Karoo kon geniet.

Sterland Skrywershuisie
Jessica V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

'n Karoohuisie onder pragtige sterre!

Ons was vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon in 'n pragtige Karoohuisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Sterland Karoo gasvryheid kos niks en ons is bly u het die verblyf geniet.

Sterland Skrywershuisie
Derik En Estelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derik En Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kaggel, elektriese komberse en verwarmer hou jou warm.

Baie oulike 2 slaapkamer, 1 badkamer huisie met kaggel. Heerlik gebly en warm geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Dankie dat u dit geniet het en vir die goeie wense.

Sterland Skrywershuisie
Roelof D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof D
Gesin met tieners

Met aankoms was verwarmers in huis reeds aangeskakel - waardeer deur res van familie.

Pragtige ou huisie met genoeg komberse vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Baie dankie dat u ons verblyf gerieflik gevind het en die mooi Karoo geniet het!

Sterland Skrywershuisie
Ruth S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net baie, baie lekker!

Uitstekende diens van LekkeSlaap. Die hele Sutherland besoek van die begin tot die einde was 'n onvergeetlike ervaring. Daar is soveel om te sien en te doen! Ons sal beslis weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland Skrywershuisie se terugvoer

Ons is bly ons kon die naweek aangenaam maak, kom kuier weer!

Sterland Skrywershuisie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963