Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stern Self-catering Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 6 resensies vir Stern Self-catering Apartments
Netheid
3.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Angelique S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Kamers was netjies, maar ongelukkig gee hul slegs een rol toiletpapier vir 'n week en slegs een swart sak.

Ek het vroeër die jaar ook hier gebly en dit was ongelukkig dieselfde probleem. Met die vorige besoek het die eenheid uit krag uit gehardloop en moes ons wag vir dat daar krag gekoop word. Toe ons nou inboek het ek dadelik gaan kyk vir die krag en het gesien dat daar slegs 1.4 eenhede op was, het toe die ontvangsdame in kennis gestel en sy het gesê sy sal nou krag opsit, ons was toe uit. Ongelukkig word daar ook nooit skoongemaak of nuwe handdoeke gegee in die hele week wat ons daar gebly het nie. Hulle gee ook net twee handdoeke al is dit 'n tweeslaapkamereenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Angelique S
Besigheidsreis

Netjiese kamer, naby winkelsentrums.

Dit was aangenaam, slegs WiFi wat baie stadig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hannetjie S
Saam met vriende

Swak, swak, swak.

Nooit weer nie en sal die woord versprei. Dit was van die swakste diens wat ons by die ontvangs gekry het. Die gange kyk af op iets wat soos 'n skrootwerf lyk. Daar word aan die woonstelle gewerk, waarom haal eienaar dit nie van die boeke af tot hy klaar is nie? Die foto's is bedrieglik. Linne grillerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë -baie ruim en skoon en goeie self-catering benodighede, daar is egter baie onderhoud nodig.

Eenhede benodig opknapping. Blindings en gordyne geskeur, pad raserig en parkering nie baie secure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Die woonstel is ruim met al die basiese benodighede. Die ligging is uitstekend wat nabyheid aan besienswaardighede en winkels betref, maar die verkeerlawaai kan hinder en as jy dit ongelukkig tref, ook jou bure van die aand. Nogtans baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj L
Enkelreisiger

Skoon, ruim, netjies.

Baie netjiese skoon en baie ruim plek met 'n lekker balkon. Veiligheid lyk genoeg, daar is 'n nagwag wat die voertuig oppas. Die plek was net bitter koud tydens my verblyf, die asbesverwarmer was baie te lig in sy broek vir die grootte van die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garten-straat 33, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b63b78117fde2c0263e104c6e58b4cd32a8de4d875ee7bf83a598c216b2f74095e200e219e36e1e85948ad50108b423c46a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 33 Garten Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -22.572876081721 17.084178731938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem