Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stevenski's Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Stevenski's Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Busby R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busby R
Enkelreisiger

Value for money.

Guest house is nice and clean, would not mind staying there again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stevenski's Guesthouse se terugvoer

Thank you Busby, I trust you've enjoyed your weekend. We hope to see you soon.

Regards,

Anita

Stevenski's Guesthouse
Andries J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries J
Besigheidsreis

Lekker gebly vriendelike ontvangs, baie nice.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermano T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermano T
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvangs en deurentyd 'n wonderlike blyplek.

Wonderlike, rustige ligging met 'n groot tuin en heerlike swembad. Is deurentyd met glimlagte gehelp, kamers is meer as voldoende, netjies en skoon. Sal definitief weer van Stevenski's gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stevenski's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag,
Dis voorwaar 'n riem onder die hart om sulke gevleuelde woorde van Stevenski's Gastehuis en personeel te hoor.
Ons strewe is om die gas se verwagting te oortref.
Groete
Anita

Stevenski's Guesthouse
Johan M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Besigheidsreis

Vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Kamer was gerieflik met uitstekende ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stevenski's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit motiveer almal hier by SGH om net hoër te strewe.

Groete

Anita

Stevenski's Guesthouse
George L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Besigheidsreis

Alles was eersteklas!

Beskik oor alles wat jy nodig het, veral as jy op reis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolsingel 2, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGM0OWU5LWE4MjctNDM2Mi1iZmQxLTE2OTM2YzU4ZTQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Hardekool Crescent Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.68567957156 27.687784330372