LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steynshoop Mountain Lodge | LekkeSlaap
+40

Steynshoop Mountain Lodge

2 resensies
Gastehuis
Standaard Kamer
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is bo en het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is lugversorging, 'n deur na die balkon met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor die vallei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

As jy vir 8 mense bespreek vir 'n minimum van 'n naweek of 2 nagte sal jy die lodge eksklusief vir jouself hê en kinders word toegelaat as deel van die groep, mits daar geen ander besprekings vir jou datums is nie. Die volgende tariewe geld vir so 'n bespreking (dit sluit 'n driegang-aandete en Engelse ontbyt in): R9000 per nag vir 8 gaste - ekstra gaste betaal R1000 per persoon per nag, en kinders van 2 tot 11 jaar betaal R500 per kind per nag. Kinders onder 2 jaar bly gratis. Alhoewel Steynshoop Mountain Lodge te alle tye sal probeer om jou so min as moontlik te verontrief en alhoewel ons sal probeer om alle besprekings te eer, moet ons die reg voorbehou om enige bespreking te kan kanselleer. Ons sal enige gelde wat alreeds deur jou betaal is vir die bespreking, terugbetaal. Dit sal slegs gebeur indien daar 'n goeie rede is of waar die omstandighede buite ons beheer is en ons glad nie kan voortgaan met die bespreking nie. R140 per persoon - ligte middagete. Bevestig asseblief. R295 per persoon - driegangmiddagete. Bevestig asseblief R292 per persoon - driegang-aandete. Bevestig asseblief Spesiale reëlings sal getref word indien julle wil braai in die boma. Ons vereis 'n 50% deposito om die bespreking te bevestig, die balans is met aankoms betaalbaar. Bevestig asseblief of jy 'n voorlopige bespreking wil maak, aangesien ons ten hierdie tyd nie die bespreking hou nie. Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien betaling nie gemaak word binne die 24 uur nie, kan jy ons gerus kontak om beskikbaarheid vir die datums weer te bevestig, voor jy betaal. Ongelukkig laat ons geen dagbesoekers toe nie, tensy met vooraf vasgestelde bespreking vir middagete of dag-konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is bo en het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is lugversorging, 'n deur na die balkon met 'n tafel en stoele en 'n uitsig op die berg en die waterval.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

As jy vir 8 mense bespreek vir 'n minimum van 'n naweek of 2 nagte sal jy die lodge eksklusief vir jouself hê en kinders word toegelaat as deel van die groep, mits daar geen ander besprekings vir jou datums is nie. Die volgende tariewe geld vir so 'n bespreking (dit sluit 'n driegang-aandete en Engelse ontbyt in): R9000 per nag vir 8 gaste - ekstra gaste betaal R1000 per persoon per nag, en kinders van 2 tot 11 jaar betaal R500 per kind per nag. Kinders onder 2 jaar bly gratis. Alhoewel Steynshoop Mountain Lodge te alle tye sal probeer om jou so min as moontlik te verontrief en alhoewel ons sal probeer om alle besprekings te eer, moet ons die reg voorbehou om enige bespreking te kan kanselleer. Ons sal enige gelde wat alreeds deur jou betaal is vir die bespreking, terugbetaal. Dit sal slegs gebeur indien daar 'n goeie rede is of waar die omstandighede buite ons beheer is en ons glad nie kan voortgaan met die bespreking nie. R140 per persoon - ligte middagete. Bevestig asseblief. R295 per persoon - driegangmiddagete. Bevestig asseblief R292 per persoon - driegang-aandete. Bevestig asseblief Spesiale reëlings sal getref word indien julle wil braai in die boma. Ons vereis 'n 50% deposito om die bespreking te bevestig, die balans is met aankoms betaalbaar. Bevestig asseblief of jy 'n voorlopige bespreking wil maak, aangesien ons ten hierdie tyd nie die bespreking hou nie. Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien betaling nie gemaak word binne die 24 uur nie, kan jy ons gerus kontak om beskikbaarheid vir die datums weer te bevestig, voor jy betaal. Ongelukkig laat ons geen dagbesoekers toe nie, tensy met vooraf vasgestelde bespreking vir middagete of dag-konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Plaas, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzg1ZmI2LTQyZDUtNDMzYS1iNzkzLWQxMjllZmVlNTcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.848545 27.584673
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!