Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynshoop Mountain Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Huisreëls

As jy vir 8 mense bespreek vir 'n minimum van 'n naweek of 2 nagte sal jy die lodge eksklusief vir jouself hê en kinders word toegelaat as deel van die groep, mits daar geen ander besprekings vir jou datums is nie.

Die volgende tariewe geld vir so 'n bespreking (dit sluit 'n driegang-aandete en Engelse ontbyt in):

R9000 per nag vir 8 gaste - ekstra gaste betaal R1000 per persoon per nag, en kinders van 2 tot 11 jaar betaal R500 per kind per nag. Kinders onder 2 jaar bly gratis.

Alhoewel Steynshoop Mountain Lodge te alle tye sal probeer om jou so min as moontlik te verontrief en alhoewel ons sal probeer om alle besprekings te eer, moet ons die reg voorbehou om enige bespreking te kan kanselleer. Ons sal enige gelde wat alreeds deur jou betaal is vir die bespreking, terugbetaal. Dit sal slegs gebeur indien daar 'n goeie rede is of waar die omstandighede buite ons beheer is en ons glad nie kan voortgaan met die bespreking nie.

R140 per persoon - ligte middagete. Bevestig asseblief.
R295 per persoon - driegangmiddagete. Bevestig asseblief
R292 per persoon - driegang-aandete. Bevestig asseblief
Spesiale reëlings sal getref word indien julle wil braai in die boma.

Ons vereis 'n 50% deposito om die bespreking te bevestig, die balans is met aankoms betaalbaar.
Bevestig asseblief of jy 'n voorlopige bespreking wil maak, aangesien ons ten hierdie tyd nie die bespreking hou nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien betaling nie gemaak word binne die 24 uur nie, kan jy ons gerus kontak om beskikbaarheid vir die datums weer te bevestig, voor jy betaal.
Ongelukkig laat ons geen dagbesoekers toe nie, tensy met vooraf vasgestelde bespreking vir middagete of dag-konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Plaas, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYzg1ZmI2LTQyZDUtNDMzYS1iNzkzLWQxMjllZmVlNTcxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.848545 27.584673