2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Poplar Street, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf en is op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria geleë. Hierdie boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede sowel as belangrike ou geboue en museums wat dit die moeite werd maak om te verken.
Dié grasdak-houtkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is apart van die hoofhuis.
Die studio-eenheid bied slaaplek vir 1 gas en is ook apart an die hoofhuis em kothuis.
Die kothuis beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamer het 'n gerieflike stort, toilet en wasbak. Handdoeke, basiese toiletware en elektriese warmlakens word voorsien.
Die kothuis het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met volle DStv, 'n privaat ingang, 'n alarmstelsel en 'n buitesitarea. WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die studio is kompak ingerig met n bed, verhit-en-eet kombuisie, lessenaar; yskassie, mikrogolfoond en ketel. Daar is 'n en'suite stort, toilet en wasbak.
Die kothuis kan as 'n eenheid vir 1 of 2 gaste bespreek word. Die studio kan as n eenheid vir 1 gas bespreek word.
Sticks & Stones is op 'n stil eiendom 'n entjie vanaf die Doornpark-sentrum se geriewe geleë. Dit is ook naby 'n vulstasie, mediese praktyke, haarkappers, wegneemetes en ander restaurante, asook OTM'e. Die Montana-hospitaal, Wonderboom-lughawe, N1 en die N4 se Zambezi-afrit is ook naby.
Sticks & Stones bied 'n rustige atmosfeer in die skadu van groot bome waar verskeie voëls woon. Nagapies word ook dikwels in die tuin gesien.
Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Poplar Street, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Sticks & Stones Guest Cottage & Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Poplar Street, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang