Stil
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-straat 1A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R5 625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stil is in Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie, sakereisiger of gesin met 2 kinders. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan 2 volwassenes. Twee kinders kan op matrasse geakkommodeer word indien nodig. Die slaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en daar is ’n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi en 'n Bluetooth-luidspreker is beskikbaar.
Daar is ook lekker braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Stil sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hanno Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Jaar gelys 9
Ligging
- Bath-straat 1A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-straat 1A, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18