+24
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Stilbaai Wes

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Uitsig Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stilbaai Wes bied luukse akkommodasie ideaal vir die hele gesin in Stilbaai.

Die ruim huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die 2 hoofslaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad of stort en toilet, terwyl die oorblywende gaste 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet deel. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area wat uitkyk oor die welige tuin. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is die Alikreukel-roete binne loopafstand, terwyl die Tuin-op-die-Brak Botaniese Tuin 2.3 km weg is en Stilbaai Wes-strand 2.5 km vanaf die eiendom is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 24 Uitsig Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Uitsig Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fc333be7257eb7b17752c8684bafe68e97439c2f322bfe2ad585bac8cdbde0174b7e7e2abce1523e492d45d5488776a5cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 24 Uitsig Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367548080472 21.410882082045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang