Stillbosch Safari Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Stillbosch Safari Lodge is die ideale bestemming naby Vaalwater waar gaste heerlik in die natuur kan ontspan. Hierdie villa het 'n sprankelende swembad met 'n uitsig oor die bosveld en dit is perfek vir 'n ontspannende wegbreek van die stad se gewoel.
Die villa bied slaapplek aan 12 volwassenes en 5 kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kinderslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het ook koninggrootte-beddens, maar 2 van die kamers het ook enkelbeddens vir kinders. Hierdie 2 slaapkamers het ook volledige en suite-badkamers. Daar is nog 'n volledige badkamer terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die groot oopplan-leefarea het 'n ruim kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die grondverdieping lei na 'n lieflike houtdek met sonstoele en 'n swembad. Die boonste verdieping het 'n groot area buite met 'n kroeg, boma en 'n pizza-oond. Komplimentêre braaihout word voorsien en die tarief sluit 1 wildrit in.
Slaapplek
’n Bespreking by Stillbosch Safari Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 12
Ligging
- Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Stillbosch Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stillbosch-wildsplaas R33, Stillbosch-wildsplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom