Kingsview Akkommodasie by Stille Woning Boutique Hotel | LekkeSlaap
+16
+16

Stille Woning Boutique Hotel

Gastehuis
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee-singel 19, Kings View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stille Woning Boutique Hotel in Witrivier bied eersteklas-verblyf wat waarlik waarde vir jou geld is. Die hotel word omring deur die ware natuurskoon van Afrika. Daar is verskeie ongelooflike besienswaardighede in die omliggende omgewing, soos die bekende Krugerwildtuin en die Panorama-roete met sy beeldskone uitsigte oor God's Window, die verbysterende skoonheid van Bourke's Luck Potholes en die befaamde historiese dorpie, Pelgrimsrus.

Ons is ideaal geleë, hetsy vir 'n sakereis of 'n aksiebelaaide avontuur aan die wilder kant van die lewe. Al wat jy hoef te doen, is om terug te sit, 'n drankie te geniet en te ontspan. Die res kan jy in jou gashere se hande oorlaat.

Jaco en Lucille, jou gashere, bied daardie ietsie ekstra, en nooi graag enige oordeelkundige gaste na hul luukse boetiekhotel, waar die beste nie eens goed genoeg is nie!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Stille Woning Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Karee-singel 19, Kings View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Stille Woning Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karee-singel 19, Kings View, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8yLGJ70yFuXQsG23aPOa9Q178RZW8gGzATlkdGVeF3NpiN9D6W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 19 Karee Crescent Kings View 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.320912863854 31.018060147762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za