Stirling Place 5
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Daniela B - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing!
Ilze M - Des 2023
Algehele gradering
Oom Joseph was baie gasvry.
Jeanne R - Sep 2023
Algehele gradering
Ons sal verseker weer hier kom vakansie hou!
Pierre D - Jul 2023
Algehele gradering
Die agent was vriendelik en baie behulpsaam. Dit is 'n baie netjiese plek met die mooiste uitsig. Kon nie vir beter gevra het nie.
Stirling Place 5 se terugvoer
Beste Pierre,
Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Soos aan jou genoem, het een van die vorige vakansiegangers die toutjie wat een van die twee motorhuise se "oophou-meganisme" van die deur gebreek. Dit is die dag na julle vertrek herstel.
Vriendelike groete,
Joseph.
Christo D - Jul 2023
Algehele gradering
Die beste plek waar ek nog vebly bet.
Stirling Place 5 se terugvoer
Baie dankie, Christo. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle sal altyd baie welkom wees.
Izak C - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en gulde ontvangs deur eienaar. Sal definitief weer by Stirling N0 5 wil kuier as ons die Suidkus besoek.
Stirling Place 5 se terugvoer
Dit was n voorreg om Izak te ontvang. Die woonstel is so netjies agter gelaat asof dit gediens is. Baie dankie-julle is verseker weer welkom.
Wi-Fi kabels is reeds tot by die woonstelblok aangebring. Koppeling sal na die skoolvakansie gedoen word, aangesien die woonstel ten volle beset is gedurende die vakansie.
Kobie J - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek is mooi toegerus, word daagliks gediens wat 'n goeie verassing was omdat ons nie vooraf geweet het dis deel van die pakket nie!
Lees meerMarlett B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon en veilige eenheid.
Sune V - Des 2022
Algehele gradering
Dis soos jou huis weg van jou huis.
Carin D - Nov 2022
Algehele gradering
Ruim, netjies, uitstekende ligging.
Lees meerSonia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en behulpsaam.
Johane V - Jun 2022
Algehele gradering
Nie 1 oggend kon ons na 7 slaap.
Stirling Place 5 se terugvoer
Beste Johane,
Ek is nie die Eienaar van die woonstel waaraan gewerk is nie, maar slegs van nr 5. Ek het dit 2x met die persoon opgeneem aan wie se woonstel gewerk is-hy is die Voorsitter. Hy het gese dis die Kontrakteur wat laat was met werk aan sy woonstel, en dit is in daardie week afgehandel.Ek is steeds bitter jammer oor julle slegte ondervinding.
Joseph .
Eienaar : Stirling Place 5.
Yolandi O - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Selma D - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see. Netjiese kuierarea vir reënerige en droë dae.
Elmien L - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike vakansie!
Wouter E - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek is groot skoon en netjies en die see-uitsig is wonderlik.
Jo-mari S - Sep 2021
Algehele gradering
The view is incredible! Very spacious and neat, perfect holiday place!
Karin N - Mei 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Annelien V - Apr 2021
Algehele gradering
Nooit weer nie! Wat 'n onaangename, onhulpvaardige opsigter. Fantasiese ligging en woonstel, net jammer van die uiterse swak diens.
Lees meerStirling Place 5 se terugvoer
Hallo Annelien
Ek is jammer jy het so n slegte ervaring gehad by Stirling Place nr 5. Ek is die nuwe eienaar sedert Januarie 2022, en ek ontvang al my gaste persoonlik. Hulle word ook genooi om my persoonlik te kontak ivm enige probleme. My voordeel is dat ek minder as 2 km van Stirling Place woon.
Ek kan nie die probleem met die swart sakke verklaar nie, daar is twee asblikke wat elk 'n swart sak in het. Net soos oral in S.A. word dit weekliks geruil, en ook natuurlik voor nuwe gaste opdaag.
Wat hondjies betref kan dit ongelukkig nie toegelaat word nie, toilet gebruik skep 'n probleem.
Vriendelike groete, Joseph.
Izak V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, gemaklik en gerieflik.
St P - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed toegerus met n' uitsonderlike ligging.
Franco G - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld op die strand!
Lees meerMari R - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Ons vakansie baie geniet en die woonstel is baie gerieflik.
Willie M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gemaiklike plek en netjies.
Sanri K - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik! Die woonstel se ligging is uitstekend en ons het fantasties gebly met alles wat mens nodig het!
Irma L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek, pragtige uitsig. Die strand is baie veilig en mooi skoon.
Lees meerStirling Place 5 se terugvoer
Goeiemore
Baie dankie vir die resensie. Nou weet ek wat fout is en kan aandag daaraan gee.
Groete
Erica F - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, veilig, stil en baie skoon en netjies.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lillicrona-boulevard, Stirling Place 5, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom