Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoep At Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 392, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Stoep At Kruger is 'n ruim vakansiehuis in Marlothpark wat ideaal is vir 'n onvergeetlike vakansie met vriende en die gesin.

Die eiendom maak van 'n sonkragstelsel gebruik en bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie 3 slaapkamers het lugversorging. Die vierde en vyfde slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die vierde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n ruim sitarea met gemaklike banke. Daar is 'n TV met DStv, asook gratis WiFi.

'n Ruim onderdakstoep met meubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai lei na 'n dek met 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Stoep At Kruger sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Stoep At Kruger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Jaar gelys 10

Ligging

  • Crocodile-weg 392, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Stoep At Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 392, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e463123367cf43919724395cab42b09751a4e58b8a795f2daa91770220212e8c8f8124ffcc533cf5504b609304bdbe0694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 392 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.382758772489 31.758831720238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem