Stokkiesdraai Op Buffelsbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 22 Nov 2019.

Beskrywing

Stokkiesdraai Op Buffelsbaai is in die klein kusdorpie, Buffelsbaai, geleë. Dit is net 20 km van Knysna af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 hoofslaapkamers se badkamers het 'n bad en 'n stort. Die spaarkamers het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir selfsorg soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 180°-uitsigte oor die strand. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Die huis is net 500 m van Buffelsbaai se strand af en 5 km van Brenton Strand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Stokkiesdraai Op Buffelsbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stokkiesdraai Op Buffelsbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 500 per nag (plek vir 8)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 22 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za