5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stompneus 301 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks met verre see-uitsigte in Hartenbos.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die een slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer bevat 'n driedubbele stapelbed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Daar is 'n lieflike kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Sodra die voorsiene elektrisiteit op is, moet gaste hul eie elektrisiteit koop.
Vanuit die kombuis lei 'n leefarea met 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele, sowel as 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi en stromingsdienste is beskikbaar vir die TV. Skuifdeure lei na 'n balkon met patiomeubels en 'n ingeboude braai.
Die kompleks bied see-uitsigte en is baie naby die strand, slegs 100 m van die seefront af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Almari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Stompneus 301 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang