LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 51 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Stone Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf bied op 'n kleinhoewe wat grens aan Allesverloren Wynplaas in Riebeek-Wes, naby Riebeek Kasteel. Die dorp is bekend vir sy pragtige natuurskoon, wynlandgoedere, wyn- en olyfproduksie.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n opvoubare kampbedjie met 'n matras en paslaken op aanvraag, en gaste moet asseblief hul eie beddegoed vir die kampbedjie saambring.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, broodrooster en ketel.

Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met 'n omsetter en hoëspoed-WiFi.

Die kothuis maak oop na 'n ingeslote binnehof met 'n piekniektafel, 'n ingeboude braai-area en 'n gas-aangedrewe pizza-oond. Daar is 'n privaat buite-houtvuur-warmbad met pragtige uitsigte oor die Kasteelberge.

Vir wyn-, kos- en kunsliefhebbers bied die Riebeekvallei baie plekke binne 'n radius van 5 km. Vir buitelug-entoesiaste is daar baie geleenthede vir stap en bergfietsry, sowel as voëlkyk en visvang.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sally S
Saam met lewensmaat
5.0
We have discovered another gem. We loved our stay in this quality, well-equipped, and comfortable cottage. It is ideally situated, bord...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Ane A
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Baie lekker gebly - die gasheer is ook baie vriendelik. Sal beslis weer kom.
Sep 2026
Helene H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi omgewing. Netjiese en skoon plek met alles wat benodig word vir 2 persone vir verblyf. Vriendelike gasvrou wat ekstra tree gegee het, a...
Sien meer
Sep 2026
Pd M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome netjies. Dit was net wat ons nodig gehad het. Mooiste netjies plekkie. Hot tub was awesome. Sal definitief weer boek.
Aug 2026
Wikus V
Gesin met klein kinders
5.0
Definitely somewhere I will go back to. My wife, our two boys, and I stayed for one night, and we couldn't have asked for a better expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 51 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

51 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6749f8e238463847d1fc5628ce5c9b308c8c8cda4eb8ef535006a16b61b49cfea8529211a169cb631efd78a971f07cda45e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 51 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.355175192529 18.871845020971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang